Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Groen Trui
Jan Blohm Lyrics


Groen Trui En die son brand purper my gedagtes As die son of…
Opgedra Aan Dinsdag En ek voel hierdie swart koffie kom krap aan my dop butterfl…


Vicky@00vixi


on Vicky

Want my naam is Vicky... Die song praat net met my!

Yvonne


on Sondag Lover

Dis 'n Sondag aand
En ek mis jou so
Al brand ons kersie flou
Bly ek bitter baie lief vir jou
En ek mis jou lyf
As slegs die riviere af dryf
En ek wou nog se
Jy is Al's wat ek wil he

Oh my lover
Ja My ander hand
My wegkruip plek teen die val
Rufie my oë is oop
Ekt ver geloop vir jou
op 'n Sondag aand

Want ek mis jou so
Ek mis jou harde lag
En ek mis jou sagte val
En ek mis jou lyf
Om in jou waansin te dans
En ek wou nog se
Jy is Al's wat ek wil he

Oh my lover
My ander hand
My wegkruip teen die val
Rufie my oë is oop
Ekt ver geloop vir jou
En ek wil vannaand
Soos 'n brander teen jou lyf breek
En ek wil jou magteloos,
magteloos daar diep blou see saam in sleep

Oh my lover
Ja My ander hand
My wegkruip plek teen die val
Rufie my oë is oop
Ekt ver geloop vir jou
op 'n Sondag aand

Kelsey Middleton


on ja ma

Breathtakingly beautiful......

Paul Van Lieshout


on Hoor jy my

hi jan stuur asb lyrics en chords van chadonay dankie