Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Dis Hoe Ons Rol
Jay Lyrics


Dis hoe ons rol

Ek het dit, jy het dit
Ons is gebore met dit
Ek voel dit, jy hoor dit
Maak wat ons will verloor dit
Spring op, spring af
Volg die ritme van jou hart
Die ritme in jou heart

Want dis hoe ons rol
Ons glasse bly vol
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Ons lewe net eenkeer
Begrawe die hartseer
Vergeet van môre, kom, ons dink aan nou
Want dis hoe ons rol

Sy weet dit, jy weet dit
Ons vat die reëls en breek dit
Ons lewe
Voel vere
Vir nou met als tevrede
Spring op, spring af
Volg die ritme van jou hart
Die ritme in jou heart

Want dis hoe ons rol
Ons glasse bly vol
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Ons lewe net eenkeer
Begrawe die hartseer
Vergeet van môre
Kom, ons dink aan nou
Want dis hoe ons rol
Ons glasse bly vol
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Ons lewe net eenkeer
Begrawe die hartseer
Vergeet van môre
Kom, ons dink aan nou
Want dis hoe ons rol

Dis hoe ons rol
(Dis hoe ons rol, dis hoe ons rol, rol, rol)

Ons lewe net eenkeer
Begrawe die hartseer
Vergeet van môre
Kom, ons dink aan nou
Want dis hoe ons rol
Ons glasse bly vol
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Ons lewe net eenkeer
Begrawe die hartseer
Vergeet van môre
Kom, ons dink aan nou
Want dis hoe ons rol

Want dis hoe ons rol!

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on specific lyrics, highlight them
Comments from YouTube:

JRossuw

AWESOME song!!!! Love it! Dankie Jay!

4FunSquad

Perfect song and voice!!! I love it!! Thanks of you I want to learn Afrikaans language 👀✨

Karen Crous Ferreira

Love jou musiek. ❤️

Merissa Brittion

Love jou muisiek en like Baie jou songs

Emelia Nonqawuso Mpofu

....that time i cant understand a word but Maaaaan i love this song💃💃💃💃💃💃

Dirt bike echo

Kan nie wag om jou in Aliwal te sien perform nie🙌🙌

Joanie Hayward

Ek love jou songs

Shani Dippenaar

Hi Jay. Dis Shani.. Mellany se kind as jy nog vir haar kan onthou sy praat baie van jou. Wil net se amazing song!

Elize Botha

Love die song ❤️💃🏼💃🏼💃🏼

Joanie Hayward

Van ciska