Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Johannes Kerkorrel Lyrics


Aa - Mens Onse milde God van alles wat soet en mooi is, Laat…
Al Le Die Berge Nog So Blou Al lê die berge nog so blou Al lê die berge…
As Jy My Kan Volg As jy my kon volg Op die vleuels van die wind Na…
Ballade van 'n Mynwerker Ek kom van vryheid in Natal Ek werk hier in die…
Blou Aarde Hier stap ons nou In die voetspore van die brontosaurus Hier…
Bmw Ons ry 'n BMW Ons ry 'n BMW Ons ry 'n BMW Ons…
Boogskutter Wel, ek sien hom teen die duin Waar die son teen…
Daar Is Geen Daar is nie meer petrol nie Dit kos dieselfde as wyn Daar…
Die Ander Kant Ons gaan uit hierdie stad ontsnap Genadelose strate gaan ons…
Die Sirkusdier Ek is hier, ek is hier, ek is hier Die algemene…
Donker donker land Die klein wit republiek Is in 'n droë wit seisoen Die bome…
Energie Jy moet staan in jou ry Jy moet jou hare kort…
Halala Afrika Toe die wêreld hier nog jong was en die horison…



Hier's Ons Almal Tesaam Hier's ons almal tesaam Net in vriendskap se naam Met ons er…
Hillbrow Ou man sit by die straat kafees En kyk al die…
Hoe Ek Voel As ek jou kon vertel As ek jou net kon laat…
Liefde Ek het oral op die aarde rondgegrawe grawe, grawe, hand…
Molberge Jou naam besing verlore ou fonteine En tower beelde van oase…
My Ewig Ontwykende Beminde Ek het jou gesoek In die nag my engel Ek het jou…
Nagwag Een yswind Waai en waai 'n Haan verloën homself en kraai En …
Onder in my whiskeyglas Onder in my whisky glas sien ek jou weer Onthou ek…
Ossewa Ek staan langs die highway met my ou vriend Mike Ons…
Ou Ou Lied Van Afrika Ek het lank gewag, die dorp word koud My patrollie ry…
Pers Reën Hei, wys my jou Casspir Wys my jou sambok Ek gooi jou…
Revolusie Jy spandeer jou tyd in straatkafees Met jou potlood en papi…
Sit Dit Af Die ander dag toe voel ek lam Ek wou 'n klein…
Skadu's Teen Die Muur Die donker kom van buite En syfer deur die ruite En ek…
Skielik Is Jy Vry As niemand van jou hoor nie As niemand van jou weet…
Snor City Dagsê liewe mense, ek is vandag jou gids (In Pretoria) Ons…
Somer Hier kom die somer, die son Hier kom die somer, die…
Spore Op Die Maan Elke nuwe plan Lê hopeloos verfrommel Want iets sê, stomme d…
Sprokie Vir 'n Stadskind As die reën van stof en roet verby is En Die maan Verdwyn Sa…
swerwers Jy wat jou op die wysheid roem Wie sou jy die…
Toekomsrap Die toekoms is 'n grys gebied Die aarde kraak nou oop Die…
Tronk In die tronk Is dit 'n gewone dag In die tronk Net soos…
Vermiste Mense Jou naam kom nooit na vore Nie in grou geregskantore Nie in…


jaco


on Halala Afrika

Toe die wêreld hier nog jonk was en die horison wyd en oop
Back when the world was young and the horizon wide open

Was dit groen hier in die halfrond, suid van die ewenaar
This hemisphere south of the equator was green

En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop
And in the twilight when the sun sets and the animals go home

Klink die roepstem van die vrouwe oor die heuvels van die land:
The women's calls echo over the hills of the land:

Halala, ewig is ons Afrika.
Hail, eternal is our Africa.

Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami, Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke, Hmmm-Hmmm
Sleep, sleep my child, sleep, sleep my dear friend, sleep, sleep my child, Father will return and we'll all live together, Hmmm-Hmmm

Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see
Then came the ships from the West, white sails over the sea

Om te vra vir kos en water en te bly vir so veel meer.
Seeking food and water and staying for so much more.

En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil
And the land that was once open, we have traded for

Vir die ghetto's van die stede is ons koperdraad gegee.
The ghettos of the cities, where we were given copper wire.

Halala, ewig is ons Afrika.
Hail, eternal is our Africa.

Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
Hail, we are living well, hail, let Africa return.

Daar was rykdom in die maag van ons moeder Afrika
There was wealth in the womb of our mother Africa

Diamante en ook steenkool, goud, edel metaal
Diamonds and coal, gold and precious metals

En die mense word die slawe hier want die mense word betaal
And the people have become slaves because they are paid

Om te tonnel in die aarde elke greintjie uit te haal
To dig deep in the earth to extract every grain.

En die groot en oop grasvlaktes span dit toe met doringdraad
And the vast open grasslands are fenced off with barbed wire

En van die olifant tot die gemsbok al die diere moes kom buig
And from the elephant to the antelope, all the animals had to bow down

Voor die mag van die grootwildjagter voor die mag van sy groot geweer
Before the power of the big game hunter, before the power of his big gun.

Totdat net die stilte oorbly, totdat net die stilte heers.
Until only silence remains, until only silence reigns.

Halala, ewig is ons Afrika.
Hail, eternal is our Africa.

Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
Hail, we are living well, hail, let Africa return

Sasidjapolutjoloythina
Sasidjapolutjoloythina

More Versions