Robbie Wessels, Leeuloop: We need your help!

  • I can comment on it

  • I know the meaning

  • I can review it

  • I can translate it

Skip to video »
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Leeuloop
by Robbie Wessels

Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil

Daar is n lelike ding wat kopwys, in Parys
Iets heeltemal anders as 'n bike race of 'n kopluis of by bachelor parties muis wys
Op 'n barstoel by n braai, sit 'n ou en eet sy slaai
Asseblief my lief se ja!
Kan ek Leeuloop?
Die ouens het mooi gevra

Nou as jy weet wat die Leeuloop is, en jy weet waar die leeu moet rus
Maak jou broek en jou belt los geleidelik, die Leeuloop is baie verleidelik
En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik

Knyp, twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë op die stene, trek af jou broek en brul
As jy wil
Solank jy net Leeuloop

Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil

My boetie Brollocks wou die Leeuloop uitraai, by n spitbraai
Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie
Toe ek omdraai, staan die SABC daar en wil dit uitsaai

Nou hy't geweet wat die Leeuloop is, en hy't geweet die leeu moet rus
Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik
Hy weet die Leeuloop is baie verleidelik
Op SABC 2 het hy hom stap vir stap verduidelik

Hy knyp twee balle vas tussen sy bene
Met sy hande en jou knieë op die stene, hy trek af sy broek en brul
Want hy wil
Hy weet hy moet Leeuloop

Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil

Knyp, twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë op die stene, trek af jou broek en brul
As jy wil
Knyp, twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë op die stene, trek af jou broek en brul
As jy wil
Solank jy net Leeuloop
Solank jy net Leeuloop
Solank jy net Leeuloop
Solank jy net Leeuloop

Contributed by Connor H. Suggest a correction in the comments below.
To comment on specific lyrics, highlight them

Reinz

on My Vissermanvriend se Pa

I sing a song without any fancy words.

More Videos