Hasie
Al Debbo Lyrics
Jump to: Overall Meaning ↴ Line by Line Meaning ↴
Jou pannekoek, jou lollipop
Jou toetsie-toe, jou sonnestraal
Vir jou kom ek nog haal
Jou suikerriet, jou witbeskuit
Jou nuwe stoof, jou moskonfyt
Jou heuningnes, jou vleispastei
Vir jou wil ek nog hê
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
En wat het van jou stertjie geword?
Ek weet nie?
Jou appeltert, jou mielieblaar
Jou tortelduif, jou koringaar
Jou sak vol goud, jou diamant
O, ek is aan die brand
He-he-he
Jou dadelpit, jou suikerbos
Jou soetpatat, jou kerriekos
Jou lekker ding, jou violetray
Vir jou wil ek nog kry
He-he-he
Hasie, hoekom is jou stert so kort ... hê?
Hasie, hoekom is jou stert so kort ... Sê vir my?
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
En wat het van jou stertjie geword?
Jou spinnekop, jou akkedis
Jou sprinkaan oor, jou koue vis
Jou bitter wyn, jou pruttelaar
En ek slaan jou in mekaar
Jou pikswart slang, jou suurlemoen
Jou heks se kind, jou skerpioen
Jou krokodil, jou wilde hen
Jou liefde wil ek wen
En Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
En wat het van jou stertjie geword?
Ek weet nie?
Jou bruinoog nooi, jou donkerkop
Jou pannekoek, jou lollipop
Jou toetsie-toe, jou sonnestraal
Vir jou kom ek nog haal
Jou suikerriet, jou witbeskuit
Jou nuwe stoof, jou moskonfyt
Jou heuningnes, jou vleispastei
Vir jou wil ek nog kry
He-he-he
Hasie, hoekom is jou stert so kort ... hê?
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
En wat het van jou stertjie geword?
Ek weet nie?
In Al Debbo's song "Hasie," the singer expresses his love and admiration for a woman whom he affectionately calls "Hasie," which means "little rabbit" in Afrikaans. He lists a series of endearing nicknames for her (such as "bruinoog nooi" or "brown-eyed girl" and "pannekoek" or "pancake"), as well as various foods, animals, and objects that he associates with her. Throughout the song, he also repeatedly asks why Hasie's tail is so short and what happened to it.
While the song's lyrics seem lighthearted and playful, they also reflect the singer's genuine feelings of love and devotion toward the object of his affection. The repetition of the question about Hasie's tail suggests a sense of curiosity or perhaps even concern on the singer's part, as if he wants to know everything about her, even the smallest details. Overall, the song conveys a sense of joy and contentment in love, as well as a sense of humor and fun.
Line by Line Meaning
Jou bruinoog nooi, jou donkerkop
Your captivating brown eyes and dark hair attract me
Jou pannekoek, jou lollipop
Your cute face and sweet personality make me smile
Jou toetsie-toe, jou sonnestraal
Your dancing feet and radiant smile bring happiness into my life
Vir jou kom ek nog haal
I'll come to you wherever you are
Jou suikerriet, jou witbeskuit
Your sweetness and purity are admirable
Jou nuwe stoof, jou moskonfyt
Even your homemade jam and new stove make me appreciate you more
Jou heuningnes, jou vleispastei
Your honey-sweetness and meat pie are delicious
Vir jou wil ek nog hê
I want to be with you even more
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Bunny, why is your tail so short?
En wat het van jou stertjie geword?
And what happened to your little tail?
Ek weet nie?
I don't know
Jou appeltert, jou mielieblaar
Even your apple pie and maize meal porridge are special to me
Jou tortelduif, jou koringaar
Your tenderness and loyalty are like a dove and wheat field
Jou sak vol goud, jou diamant
Your wealth and value are like a bag of gold and diamonds
O, ek is aan die brand
Oh, I'm on fire for you
Jou dadelpit, jou suikerbos
Your resourcefulness and sweetness are like a date seed and sugar bush
Jou soetpatat, jou kerriekos
Your sweetness and spiciness are like sweet potatoes and curry
Jou lekker ding, jou violetray
You're a delightful and beautiful person
Vir jou wil ek nog kry
I want to have you even more
Jou spinnekop, jou akkedis
Even your spider and lizard characteristics are interesting to me
Jou sprinkaan oor, jou koue vis
Your jumping ability and coolness are like a grasshopper and cold fish
Jou bitter wyn, jou pruttelaar
Your bitterness and stubbornness are like a sour wine and grumbler
En ek slaan jou in mekaar
And I'll beat you up
Jou pikswart slang, jou suurlemoen
Even your black snake and sour lemon traits are fascinating to me
Jou heks se kind, jou skerpioen
Even your witch-like and scorpion traits don't discourage me
Jou krokodil, jou wilde hen
Even your crocodile and wild chicken traits are unique to me
Jou liefde wil ek wen
I want to earn your love
Contributed by Alaina M. Suggest a correction in the comments below.
@msaliciafromsa7672
Hierdie het my gunsteling liedjie geword in 2020 toe ek gedurende kwarantyn vir my Amerikanse verloofde die woorde en die sinspelling moes probeer omskryf in Engels. Hy verstaan steeds nie hoekom die haas in die liedjie is nie.Haha! Dankie vir die deel! Dit is nou n kosbare herinnering vir ons albei.
@SuperGords
Remember going to listen to him when I was doing my basic army training in Kimberley 1985
@janiverster6162
Mis kleintyd en hierdie mooi Afrikaans!
@ronelfouche6715
My Pa het altyd vir my die liedjie van Oom Al gesing toe ek n klein dogtertjie was.
@stefankruger9547
Uiters uiterste oulike liedjie! Ek moet die woorde leer sodat ek my volgende girl hiermee kan serenade😀🥰
@jasonkoekemoer2181
2022 and this legend still lives WE WILL REMEMBER THIS FOR DECADES MORE TO COME
@henniesmit166
ja ek stem saam
@ericcastle7296
All debbo
@totozea8569
Saai
@annalenebekker415
Kostelik!