Butterflies
Bobby van Jaarsveld Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Butterflies

Ek onthou die begin van november maand op Γ± wingerd in die kaap.
Jyt gestaan teen die bas van Γ± koelte boom ek was te bang om met jou te
praat soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak en
die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die kaap

Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
gee my nog steeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
jy my nog steeds butterflies

Dis al 15 jaar in November maand lyk nog dieselfde in die kaap teen daai
koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir Γ± dans
En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor
Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die kaap

Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
gee my nog steeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
jy my nog steeds butterflies

Ohohohoho

Net soos die wind waai...
Laat jy my kop nog draai
Ohohohoho
Wie sou dit ooit kon raai
Ohohohoho

Jy gee my nog mmmhmmh

Net soos die wind waai en als verander
jy laat my kop nog draai want jy gee my nogsteeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kan kry net soos die eerste keer gee jy my nogsteeds butterflies

Net soos die wind waai
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nogsteeds butterflies

Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee jy my nogsteeds butterflies

OHohohoho

Gee jy my nog butterflies

Ohohohoho





Want jy gee my nogsteeds butterflies

Overall Meaning

The lyrics of Bobby van Jaarsveld's Butterflies are nostalgic and romantic. The song is about a memory of a special moment between two people that gave the singer butterflies in his stomach. The lyrics are rich with imagery that creates a sense of timelessness and a love that endures over the years.


The singer reminisces about a moment that happened 15 years ago in November on a vineyard in the Cape. He was too afraid to talk to the person he loved, but as the sun set and the moon rose, they stood together, and the moment was magical. There were butterflies fluttering in his stomach, and the feeling has never left him. The lyrics are about the unexplainable feeling of being in love that can never truly die.


The lyrics of Butterflies are a beautiful testament to the timeless nature of love. The moment shared between two people remains eternal in the memory of the singer, and the butterflies he feels in his stomach still flutter after all these years. The lyrics are a reflection of how love can transcend time and how even the briefest moments can leave an indelible impression on our hearts.


Line by Line Meaning

Ek onthou die begin van november maand op Γ± wingerd in die kaap.
I remember the beginning of November on a vineyard in Cape Town.


Jyt gestaan teen die bas van Γ± koelte boom ek was te bang om met jou te praat soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak en die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die kaap
You stood against the base of a cool tree and I was too afraid to talk to you as the sun was setting and it was getting dark. As you softly touched me and the moon became full, my heart filled with butterflies in Cape Town.


Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy gee my nog steeds butterflies
Just like the wind blows and everything changes, you still give me butterflies and make my head spin.


Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee jy my nog steeds butterflies
Come lie next to me so I can have more of you. Just like the first time, you still give me butterflies.


Dis al 15 jaar in November maand lyk nog dieselfde in die kaap teen daai koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir Γ± dans
It's been 15 years in November and it still looks the same in Cape Town by that cool tree where our names are written. You ask me to dance again.


En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die kaap
And it feels like that first time when you whispered in my ear. It starts all over again and my heart fills with butterflies in Cape Town.


Ohohohoho
Unknown


Net soos die wind waai...
Just like the wind blows...


Laat jy my kop nog draai
You still make my head spin.


Ohohohoho
Unknown


Wie sou dit ooit kon raai
Who could have ever guessed?


Jy gee my nog mmmhmmh
You still give me mmmhmmh


Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy gee my nogsteeds butterflies
Just like the wind blows and everything changes, you still give me butterflies and make my head spin.


Kom le hier langs my dat ek meer van jou kan kry net soos die eerste keer gee jy my nogsteeds butterflies
Come lie next to me so I can have more of you. Just like the first time, you still give me butterflies.


Net soos die wind waai
Just like the wind blows


Jy laat my kop nog draai
You still make my head spin.


Want jy gee my nogsteeds butterflies
Because you still give me butterflies.


OHohohoho
Unknown


Gee jy my nog butterflies
Do you still give me butterflies?


Ohohohoho
Unknown


Want jy gee my nogsteeds butterflies
Because you still give me butterflies.




Contributed by Carson B. Suggest a correction in the comments below.
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

@gugukhumalo8486

Jus missing my boss we lost him around 8 or 7 years ago he loved this song

@antoinettemunro5511

Hierdie is Ε„ Awesome liedjie dit is baie mooi!!!

@luchevdberg3291

Best song ever eden love it

@angeliqueuys9579

Love bobby se mesiek 😘😘😘

@ruanemaritz5448

Love dit

@henniewilkens9095

Uitsteekende liedjie, love it stax

@caitlinjonker8001

Ek love die liedjie jy rock bobbie love you

@shaqoorjohnson8503

beste afrikaanse liedjie

@wouterkabouter102

As die titel maar net Afrikaans was...

@lilaistrash5954

Pragtig <3

More Comments

More Versions