Een Vir Een
Bobby van Jaarsveld Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Ek wou nog altyd weet hoe jy sou lyk
Wat jy sou sê hoe jy vir my sou kyk
As jy hier langs my gestaan het as die hemp wat jy aan het na my sou ruik.
En as die merk van jou roete die sand saam my voete sal loop

Ek sal die blare bly afpluk een vir een tot jy sê jys lief vir my tot ek
in ñ see vol van dooie blomme staan, totdat my hande nie meer langer
voort kan gaan
Ek sal die velde bly deurstap een vir een tot jy sê jys lief vir my, al
moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is...
Een vir een vir een

Jy weet so goed soos ek dis al manier. Jy steek dit weg maar ek sal altyd
hier bly in jou lyf se ritme in jou hart se bedding van rose wat blom
En ek sal nie ophou my oë altyd op jou hou

Dit raak moeilik om asem te haal
Groen is amper weg en alles raak vaal




Maar die blare raak min maar ek tel maar weer een vir een vir een...
Want ek staan nog alleen...

Overall Meaning

The lyrics of Bobby van Jaarsveld's song 'Een Vir Een,' convey a deep longing for companionship and love. The singer starts by talking about how he always wanted to know how the person he yearns to be with would look, what they would say, and how they would smell. He goes on to say that if they were with him, he would pick leaves one by one until they said they loved him. He would walk through fields one by one until they said they loved him, even if he had to cut down all the forests and use up all his oxygen.


The song expresses the singer's deep commitment to the idea of finding love and how he would persist until he finds it. The last verse emphasizes this, stating that even when things get difficult, and everything starts to wither, he will persist, pick leaves one by one, and stand alone until he finds love.


In conclusion, 'Een Vir Een' is a heartfelt song about a longing for love and the persistence to find it no matter what. The lyrics depict the dedication to finding love while also showing vulnerability and pain experienced in the journey of love.


Line by Line Meaning

Ek wou nog altyd weet hoe jy sou lyk
I have always wanted to see what you look like


Wat jy sou sê hoe jy vir my sou kyk
What you would say and how you would look at me


As jy hier langs my gestaan het as die hemp wat jy aan het na my sou ruik.
If you stood here next to me, smelling like the shirt you're wearing


En as die merk van jou roete die sand saam my voete sal loop
And if your path in life would walk alongside mine through the sand


Ek sal die blare bly afpluk een vir een tot jy sê jys lief vir my tot ek in ñ see vol van dooie blomme staan, totdat my hande nie meer langer voort kan gaan
I will keep picking the leaves one by one until you say you love me, even if I end up standing in a sea of dead flowers, unable to continue anymore


Ek sal die velde bly deurstap een vir een tot jy sê jys lief vir my, al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is... Een vir een vir een
I will keep walking through the fields one by one until you say you love me, even if I have to clear out all the forests and run out of oxygen... One by one by one


Jy weet so goed soos ek dis al manier. Jy steek dit weg maar ek sal altyd hier bly in jou lyf se ritme in jou hart se bedding van rose wat blom En ek sal nie ophou my oë altyd op jou hou
You know as well as I do, it's just the way it is. You hide it, but I will always stay here in the rhythm of your body, in the bed of roses that bloom in your heart. And I will never stop keeping my eyes on you


Dit raak moeilik om asem te haal
It's becoming difficult to breathe


Groen is amper weg en alles raak vaal
Green is almost gone and everything is becoming dull


Maar die blare raak min maar ek tel maar weer een vir een vir een...
But the leaves are becoming scarce, so I keep counting them one by one by one...


Want ek staan nog alleen...
Because I am still standing alone...




Contributed by Ian L. Suggest a correction in the comments below.
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Most interesting comment from YouTube:

@namesurname3207

Ek wou nog altyd weet hoe jy sou lyk
Wat jy sou sê hoe jy vir my sou kyk
As jy hier langs my gestaan het as die hemp wat jy aan het na my sou ruik.
En as die merk van jou roete die sand saam my voete sal loop

Ek sal die blare bly afpluk een vir een tot jy sê jys lief vir my tot ek
in ñ see vol van dooie blomme staan, totdat my hande nie meer langer
voort kan gaan
Ek sal die velde bly deurstap een vir een tot jy sê jys lief vir my, al
moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is...
Een vir een vir een

Jy weet so goed soos ek dis al manier. Jy steek dit weg maar ek sal altyd
hier bly in jou lyf se ritme in jou hart se bedding van rose wat blom
En ek sal nie ophou my oë altyd op jou hou

[Koor]

Dit raak moeilik om asem te haal
Groen is amper weg en alles raak vaal
Maar die blare raak min maar ek tel maar weer een vir een vir een...
Want ek staan nog alleen...



All comments from YouTube:

@mbaliwalters9891

I'm not afrikaans, but I love afrikaans songs. Give me memories, hierdie een vat die wereld beker.

@lipsman99namibian48

oshiwambo sprekend van Namibia- Bobby, pls never stop singing, can't imagine life without your music!

@theo632

Bobby is nie net n ongelooflik aantreklike man nie, maar het ook die mooiste persoonlikheid met ñ hart van goud. Sowaar ñ kind van God. Dit straal uit hom uit😄😄

@jokerberrz

moet jy nou godsdiens inbring. die ou sing kwai en shit, maar moennie godsiens inbring nie daars geen god nie. as daar n god is hoekom laat hy toe dat kinders verkrag word en mense vermoor word by die miljoene op n daaglikse basis, definisie van n god is all mighty and all powerful maar hy kannie so iets voorkom nie. weet jy hoe baie mense bid dat hule lewe gespaar word of hul kinders se lewe gespaar word op n daaglikse bases maar word nie gered nie. daars geen bewyse daars n god nie. nou se jy die bybel is bewyse. die bybel wat geskryf was deur klomp uneducated arabs duisende jare terug, jy was gebrain wash van jonk af om te glo in die fairy tales. dink bietjie uit die boks uit. die heelal is infinite, ons is maar n klein planeet tussen biljoene planete net in ons galaxy alleen. nou gaan jy se maar god het jou al gebless. wat van die miljoene ander mense wat nie gebeless is nie? daars geen god nie mense. dis logika,j y moet net begin vrae vra dis al. moennie in n tradisie koekon lewe nie. as niemand jou godsdiens geleer het nie sou jy nie eers weet daarvan nie en nogsteeds sou jy hel toe, watse siek god is dit?

@minnettelagrange1771

❤love die song Bobby 😊

@user-xh9rr8wf3i

My gunstelling ..bobby jys awesome

@anjasutherland631

Bobby....Ek love jou liedjies. ...Ek love jou...Jou vrou is beautiful... Julle pas Perfek saam.... Afrikaans is groot rock...JY is awesome...Kan nie wag om jou eendag in persoon te ontmoet nie

@user-ov1qq8ei7e

Love this

@princesspaigerawson5260

Stunning song en man. Love from Scotland

@bernarduscairncross2221

Bobby VJ ons is baie lief vir jou, ek gaan nou oefen en sing!! Dankie vir die absoluut qualiteit!!

More Comments

More Versions