Verspoel My
Charlize Berg Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Nie bang vir die dood
Maar bang om nie te lewe nie die tou is hoog
Ek stap maar ekke bewe nie want jy is vas aan my
Ek kyk nie af nie

Die Heelal is groot
Net een van jou vir my gemaak net een van 'n soort
Ons siele het mekaar geraak ek weet ek het jou reeds
Maar ek sal aanhou alles gee

Hoe begin ek om vir jou te sê hoe ek hier binne my voel?
Hoe sê ek wat ek bedoel?
Jou liefde versmoor my

Kan my asem net nie langer ophou en die water woel
Dis meer as net 'n gevoel
Jou liefde versmoor my

Jy dra my altyd en maak seker dat ek bo bly
Ek wil net meer van jou hê
Verspoel my

Nie bang om te deel
My lewe is nou een met joune niks is te veel
Die einde kom so bitter gou die seer het geleer
Hande vas toe kom ons net deur

Hoe begin ek om vir jou te sê hoe ek hier binne my voel?
Hoe sê ek wat ek bedoel?
Jou liefde versmoor my

Kan my asem net nie langer ophou en die water woel
Dis meer as net ‘n gevoel
Jou liefde versmoor my

Jy dra my altyd en maak seker dat ek bo bly
Ek wil net meer van jou hê
Verspoel my
Hey verspoel my

Hoe begin ek om vir jou te sê hoe ek hier binne my voel?
Hoe sê ek wat ek bedoel?
Jou liefde versmoor my (Versmoor my)

Kan my asem net nie langer ophou en die water woel
Dis meer as net 'n gevoel
Jou liefde versmoor my

Jy dra my altyd en maak seker dat ek bo bly
Ek wil net meer van jou hê




Verspoel my
Mmmmmmmm

Overall Meaning

The lyrics of Charlize Berg's song Verspoel My speak of a deep and all-consuming love. The singer is not afraid of death, but is afraid of not living life to the fullest. She is held up by her partner as they traverse the heights of the rope that they are walking on. The universe is vast, but the singer believes that her partner was made just for her. Their souls have touched and she knows deep inside that she has already found her soulmate. She is willing to give everything to this person, and it seems that their love is like water, washing over her and drowning her in its intensity. The singer wants to express what she feels inside, but she struggles to put it into words. She is overwhelmed by the love that she feels, and it is as if she cannot breathe anymore.


The singer is aware that their time together is limited, and the pain of this knowledge is felt deeply. But she is willing to hold hands and face the end together. The chorus repeats the theme of being overwhelmed by love, and how it is like being drowned in water. The singer is aware that her partner always lifts her up and keeps her afloat, and she wants more of this love that they share. The phrase "verspoel my" can be translated to "wash over me" and the singer is begging for more of this all-consuming love.




Line by Line Meaning

Nie bang vir die dood
I am not afraid of death


Maar bang om nie te lewe nie die tou is hoog
But I am afraid of not living, the stakes are high


Ek stap maar ekke bewe nie want jy is vas aan my
I walk, but I don't falter because you are with me


Ek kyk nie af nie
I don't look back


Die Heelal is groot
The universe is vast


Net een van jou vir my gemaak net een van 'n soort
Just one of you made for me, just one of a kind


Ons siele het mekaar geraak ek weet ek het jou reeds
Our souls have touched, I know I already have you


Maar ek sal aanhou alles gee
But I will continue to give everything


Hoe begin ek om vir jou te sê hoe ek hier binne my voel?
How do I begin to tell you how I feel inside?


Hoe sê ek wat ek bedoel?
How do I say what I mean?


Jou liefde versmoor my
Your love overwhelms me


Kan my asem net nie langer ophou en die water woel
My breath can't hold out anymore and the water churns


Dis meer as net 'n gevoel
It's more than just a feeling


Jy dra my altyd en maak seker dat ek bo bly
You always carry me and make sure I stay above


Ek wil net meer van jou hê
I just want more of you


Verspoel my
Overwhelm me


Nie bang om te deel
Not afraid to share


My lewe is nou een met joune niks is te veel
My life is now one with yours, nothing is too much


Die einde kom so bitter gou die seer het geleer
The end comes so quickly, the pain has taught us


Hande vas toe kom ons net deur
Hands held, let us make it through


Hey verspoel my
Hey, overwhelm me


Jou liefde versmoor my (Versmoor my)
Your love overwhelms me (Overwhelm me)


Mmmmmmmm




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

@user-yp7tx8ix4c

Ek het jou vannaand by die Diaz Fees gesien... Hou aan sister, jy het 'n fantastise stem en 'n ware verhoog tewenwoordigheid! Dankie dat jy jou talent deel!

@kellyzakay2773

Vol emosie en passie gesing. Bravo! Kan nie ophou luister nie.

@jasonmarais3810

Ek is mal oor jou Songs Charlize Berg.🥳🥳🥳

@machielnel934

Die song praat met jou tot in die punt van jou hart en siel. Wow, jy is fantasties, jou stem raak mens aan soos 'n somers reènval op jou hare,, dit praat met jou en voer jou weg na 'n wêreld sonder haat en pyn.

@normanpadzala37

I don't know Afrikaans at all but the song is superb.

@dewaldvermeulen527

Wow. Die riffs, so effektief en mooi afgerond deur die mooi falsetto aan die einde van die chorus.

Verspoel my brein asb dat ek almal kan ophou iriteer, want ek sing hierdie liedjie nou al 2 maande aaneen, heeldag, elke dag.

@alfonsstekebrugge8049

Onwaarschijnlijk goed liedje dit. Nu ben ik normaal niet zo van dit soort Disney-achtige ballads, maar als elke melodie en elk akkoord zo raak is dan valt er verder nog maar weinig te verzinnen. Geniaal.

@henrialant6636

What a vocal ❤❤❤

@gabrielreyneke9887

Stunning Song 👍👌😎💯

@stevensteven3068

As ek luister na die song verspoel my woordeskat na iemand wat ek nie ken nie.... Ek gaan haar nog ontmoet.. Stunning stunning Afrikaanse musiek ❤️

More Comments