Boegoeberg Se Dam
Eve Boswell Lyrics


Boegoeberg se dam is ’n lekker lekker dam
Daar waar die nooiens hulle hare was en kam
Hul harte is maar koud, maar ons sakke is vol goud
Ons gaan vir hulle vang, by die Boegoeberg se dam

Emma toe sê maar sê maar vir jou Grandma
Wat wil jy vir Krismis hê?
Emma kolema, sê maar vir jou Grandma
Emma wil ’n biscuit hê
Boegoeberg we know has a lovely lovely dam
That's where the pretty girls eat biltong bread and jam
Their hearts are somewhat cold but our purses full of gold
We'll treat them very sweet when at Boegoeberg we meet

Emma please tell me tell your dear old Granny
What must Father Christmas bring?
Emma please tell me tell your dear old Granny
Emma wants a wedding ring

Boegoeberg se dam is ’n lekker lekker dam
Daar waar die nooiens hulle hare was en kam
Hul harte is maar koud, maar ons sakke is vol goud
Ons gaan vir hulle vang, by die Boegoeberg se dam

Emma toe sê maar sê maar vir jou Grandma
Wat wil jy vir Krismis hê?
Emma kolema, sê maar vir jou Grandma
Emma wil ’n biscuit hê

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on specific lyrics, highlight them
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

More Videos