Dis Liefde
Ivan Roux Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Wat is dit
Wat voel ek binne my
SΓͺ my wat is dit
Voel jy dit
Die bewe wat ek kry, sΓͺ my voel jy dit

Dis jy wat dit doen aan my
My geluk in jou smile gekry
Deur die lewe na jou gelei, tot in ewigheid

Daai gevoel in jou hart as ek jou sien
En daai hitte wat brand tot in jou siel
Die tevrede gaan slaap en die wakker raak
Dis liefde
Die enigste pyn wat lekker is
Jou so vinnig kan breek of regmaak
Dis liefde (dis liefde)

Beter as
Die opkoms van die son
Dit is beter as
Alles wat daar in my lewe is en daar ooit al was

Dis jy wat dit doen aan my
My geluk in jou smile gekry
Deur die lewe na jou gelei, tot in ewigheid

Daai gevoel in jou hart as ek jou sien
En daai hitte wat brand tot in jou siel
Die tevrede gaan slaap en die wakker raak
Dis liefde
Die enigste pyn wat lekker is
Jou so vinnig kan breek of regmaak
Dis liefde (dis liefde)

Dis jy wat dit doen aan my
My geluk in jou smile gekry
Deur die lewe na jou gelei, tot in ewigheid

Daai gevoel in jou hart as ek jou sien
En daai hitte wat brand tot in jou siel
Die tevrede gaan slaap en die wakker raak
Dis liefde (dis liefde)
Die enigste pyn wat lekker is
Jou so vinnig kan breek of regmaak
Dis liefde (dis liefde)





Oohh, dis liefde

Overall Meaning

The lyrics of "Dis Liefde" by Ivan Roux speak about love and the intense emotions it brings. The first stanza describes the singer's feelings and asks the listener if they can feel the same way. The second stanza conveys the effect that the subject of the singer's love has on them, bringing happiness and leading them through life. The chorus is all about the powerful feeling of love, comparing it to the sunrise and anything else that has ever been in the singer's life. The third stanza repeats the idea of the subject of the singer's love bringing them happiness and leading them through life. The final statement of the chorus sums it up by saying that love is the only pain that is enjoyable, and the subject of the singer's love can either break them or make them.


Overall, the lyrics of "Dis Liefde" are an encapsulation of the intense feelings experienced when falling in love. The singer is urging the listener to also experience these emotions and enjoy the journey through life that love can bring.


Line by Line Meaning

Wat is dit
What is this feeling that I have inside?


Wat voel ek binne my
What am I feeling within me?


SΓͺ my wat is dit
Tell me, what is it?


Voel jy dit
Do you feel it too?


Die bewe wat ek kry, sΓͺ my voel jy dit
The emotions that I am feeling, do you feel them too?


Dis jy wat dit doen aan my
It's you who's affecting me


My geluk in jou smile gekry
I found my happiness in your smile


Deur die lewe na jou gelei, tot in ewigheid
I've walked through life and followed you, even into forever


Daai gevoel in jou hart as ek jou sien
That feeling in your heart when you see me


En daai hitte wat brand tot in jou siel
And that heat that burns deep in your soul


Die tevrede gaan slaap en die wakker raak
The feeling of peaceful sleep and pleasant waking


Dis liefde
This is love


Die enigste pyn wat lekker is
The only pain that is enjoyable


Jou so vinnig kan breek of regmaak
You can be broken or fixed so quickly


Dis liefde (dis liefde)
This is love (this is love)


Beter as
Better than


Die opkoms van die son
The rising of the sun


Dit is beter as
It's even better than


Alles wat daar in my lewe is en daar ooit al was
All that is and ever was in my life


Oohh, dis liefde
Oh, this is love




Writer(s): Johan Oberholzer

Contributed by Camden S. Suggest a correction in the comments below.
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

@ingekroon7175

Jy is ongelooflik talent vol, hoop jy tree op by die volgende Afrikaans is groot!!!!! Geniet jou musiek!!

@marykekoekemoer5396

Well done Ivan, so lekker om 'n video en song van jou te sien met diepte en betekenis. Iets wat ons die keer ons kinders ook kan laat kyk. Jy is so talentvol, hou vol met songs soos hierdie ene.

@cosmos1250

This Guy has massive potential - He can become one of the big Afrikaans Singers. Just my opinion !!

@tishduplessis5432

Hierdie liedjie BLΓͺR op ons playlist by die huis. Ek kan net nie genoeg van hierdie liedjie kry nie. Ivan, jy is n beeld daarvan dat maak nie saak wat in ons lewens gebeur nie, die liefde bly staan.

@user-xr5uk5bw1k

Ek love die song it's beautiful ❀❀❀❀😊

@jessy144

Dis n verskriklike mooi liedjie. Die musiek video en die woorde het my hart geraak en ek voel dit kan almal se harte raak. Jy gaan eendag wereldberoemd wees!

@mariannevolker1555

Veels Geluk Ivan, pragtige liedjie!

@ashleyregattieri4758

I love Afrikaans songs

@corneliadiedericks93

Grat job ivan...baie trots...jy is een amazing sanger en jou musiek is amazingβ™‘β™‘β™‘β™‘

@phyllisswart9483

Dit is n awesome video. Hierdie is no 1 treffer. Baie geluk Ivan. Hoop om eendag by jou shows te wees.

More Comments

More Versions