Truly Trudie
Jan Blohm Lyrics


We have lyrics for these tracks by Jan Blohm:


7 Jaar Sewe jaar is hier verby En hier lê die nuwe gety Sal…
7 Jaar (Live) Sewe jaar is hier verby en hier le die nuwe…
9Mm Blues Luister hier teen my bors Hou my hande vas, Steve Vat my…
As Jy My Nou Kon Sien As jy my nou kon sien Die een wat sê dis…
Baby Baby Baby, baby is jy lief vir my? Baby, baby ag sê…
Boere Cinderella Sy luister na Elvis Lewe na sy poem Sy skryf hom briewe Begr…
Brand Die Vure Hey bokkie trek aan jou Sondag special dis net ek…
Breyten Se Brief As ek vlug in die wind Word ek die donker se…
Die Toekoms Ek sal altyd probeer Ek sal altyd probeer Bring vir my oorl…
Groen Trui En die son brand purper my gedagtes As die son of…
Groen Trui (Live) "Die son brand purpur in my gedagtes as die son of…
Hoor jy my As jy my nou kon sien Die een wat sê dis…
In Wens Kon ek opdrag gee, Laat die rose bloei, Trane in 'n glas, So…
Jenny Jy en my verlaat op ’n somersaand En die lig op…
Johnny Het Blues Luister tuur, teen my bors Hou my hande was, stuif Vat my…
Lallie Lallie jy't vir my gesê Solank soos die lepel in die…
Levi Jeans Sy droom heeldag van allerhande dinge Sy dra Levi jeans maar…
Liefde Maak Al wat ek vra is niks nie meer As die klank…
Lyfie Jou asem is vaag hier op my lyf vanaand Die son…
O my engel Jy sê jy sien die skemer met my kop mors Wel…
Opgedra Aan Dinsdag En ek voel hierdie swart koffie kom krap aan my dop butterfl…
Rosie Rosie jou wonde Het in my drome loop lê Tussen vier wit…
Ruby Ruby sit nader trek terug die gordyne Gooi my verlossing met…
Ruby (Live) ruby sit nader trek dig die gordyne gooi my verlossing met…
Sannie Van Der Spuy Die honde blaf, so drie by drie Dis ‘n geleende jas…
Se My Weer Jy nooi my in jou temple Ons sorg vir kerse vir…
Slaap Onder Vuur Nie deur haar briewe of haar lyf nie, nie deur…
Tussen Die Lyne Tussen die lyne Van jou lyf en myne Die ewige skuilling wat…
Vicky Hey, Vicky waar is jy nou? Charlie wil aan jou vasklou Hy…



Word Wakker Sy dra 'n vuur in my are Ek brand my as…


The lyrics are frequently found in the comments by searching or by filtering for lyric videos
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Vicky@00vixi


on Vicky

Want my naam is Vicky... Die song praat net met my!

Yvonne


on Sondag Lover

Dis 'n Sondag aand
En ek mis jou so
Al brand ons kersie flou
Bly ek bitter baie lief vir jou
En ek mis jou lyf
As slegs die riviere af dryf
En ek wou nog se
Jy is Al's wat ek wil he

Oh my lover
Ja My ander hand
My wegkruip plek teen die val
Rufie my oë is oop
Ekt ver geloop vir jou
op 'n Sondag aand

Want ek mis jou so
Ek mis jou harde lag
En ek mis jou sagte val
En ek mis jou lyf
Om in jou waansin te dans
En ek wou nog se
Jy is Al's wat ek wil he

Oh my lover
My ander hand
My wegkruip teen die val
Rufie my oë is oop
Ekt ver geloop vir jou
En ek wil vannaand
Soos 'n brander teen jou lyf breek
En ek wil jou magteloos,
magteloos daar diep blou see saam in sleep

Oh my lover
Ja My ander hand
My wegkruip plek teen die val
Rufie my oë is oop
Ekt ver geloop vir jou
op 'n Sondag aand

Kelsey Middleton


on ja ma

Breathtakingly beautiful......

Paul Van Lieshout


on Hoor jy my

hi jan stuur asb lyrics en chords van chadonay dankie