Vicky
Jan Blohm Lyrics
Jump to: Overall Meaning ↴ Line by Line Meaning ↴
Charlie wil aan jou vasklou
Hy dans in die donner, met n gypsy sonder skoene
Hey, Vicky waar is jy nou
En Vicky dan is jy alleen
Het die sterre jou lag gesteel?
Terwyl onderdonse troebadoe, met 'n smile vir jou loer.
'N mens lewe net eenkeer
Terwyl jy stroomop dans
Met die wille kuns in jou soen
En dis waar jy le, waar jy le, waar jy le
Waar jy le
Ek vat jou aan jou arms
En ek trek jou nader
Sonder jou hier by my
Is dit koue water
Wys my die einde van hierdie harte
Sonder jou hier by my,
Is dit koue water
En Vicky, die dae trek swaar,
Elke herfsboom omgewings gebaar
Dwaal jy in die roos braai
En die straatveer le vlamrym
En Vicky dit raak alleen,
Ek het jou boksie met harte gesteel
Ek loop onder straatligte
---- harlekyne en deel
'N mens lewe net eenkeer
Terwyl jy stroomop dans
Met die wille kuns in jou soen
En dis waar jy le, waar jy le, waar jy le
Waar jy le
Ek vat jou aan jou arms
En ek trek jou nader.
Sonder jou hier by my,
Is dit koue water
Wys my die einde van hierdie harte
Sonder jou hier by my,
Is dit koue water
Ek vat jou aan jou arms
En ek trek jou nader.
Sonder jou hier by my,
Is dit koue water
Wys my die einde van hierdie harte
Sonder jou hier by my,
Is dit koue water
The lyrics to Jan Blohm's song "Vicky" are a musing on love and how it can leave one feeling alone and searching for answers. The song's tone is melancholic and introspective, with the repeated refrain of "Sonder jou hier by my, is dit koue water" (Without you here with me, it's cold water). The opening line asks "Hey, Vicky waar is jy nou?" (Hey, Vicky where are you now?), suggesting that the singer is looking for his lost love, Charlie is dancing with a gypsy without shoes on, while Vicky is nowhere to be found. The second verse suggests that Vicky may be feeling similarly alone, and the third verse describes the changing seasons and Vicky being lost in thought, highlighting the passage of time and the fleeting nature of life.
The core message of the song seems to be to make the most of life and cherish one's true love, as emphasized in the repeated line "Terwyl jy stroomop dans, met die wille kuns in jou soen" (While you dance upstream, with the wilful art in your kiss). Jan Blohm's emotive vocals and guitar work create a sense of longing and melancholy throughout the song, capturing the essence of lost love.
Line by Line Meaning
Hey, Vicky waar is jy nou?
The singer is asking where Vicky is at the moment.
Charlie wil aan jou vasklou
Charlie wants to hold on to Vicky.
Hy dans in die donner, met n gypsy sonder skoene
Charlie is dancing wildly with a gypsy without shoes on.
En Vicky dan is jy alleen
Vicky is alone.
Het die sterre jou lag gesteel?
Are the stars stealing your laughter?
Terwyl onderdonse troebadoe, met 'n smile vir jou loer.
While underground troubadours are watching with a smile for you.
'N mens lewe net eenkeer
A person only lives once.
Terwyl jy stroomop dans
While you dance upstream.
Met die wille kuns in jou soen
With your kiss full of willing art.
En dis waar jy le, waar jy le, waar jy le
And that's where you belong, where you belong, where you belong.
Ek vat jou aan jou arms
I take you in my arms.
En ek trek jou nader
And I pull you closer.
Sonder jou hier by my
Without you here with me.
Is dit koue water
It's cold water.
Wys my die einde van hierdie harte
Show me the end of these hearts.
En Vicky, die dae trek swaar,
And Vicky, the days are heavy.
Elke herfsboom omgewings gebaar
Every autumn tree gesturing around.
Dwaal jy in die roos braai
Are you wandering in the rose garden?
En die straatveer le vlamrym
And the street lamp casts a fiery light.
Ek het jou boksie met harte gesteel
I stole your box of hearts.
Ek loop onder straatligte
I walk under streetlights.
---- harlekyne en deel
---- harlequins and share.
Contributed by Audrey T. Suggest a correction in the comments below.
Vicky@00vixi
Want my naam is Vicky... Die song praat net met my!
@marijkekirchnerwest2583
Jy was my broer se gunsteling afrikaanse kunstenaars. Jou laat die vure brand was sy absoluut gunsteling. Ons het hom ter aarde gelê met jou liedjie Vicky en laat die vure brand. Ek luister nou elke dag na jou liedjies Jan blohm en ek sien hoe my liefste broer om God se troon dans. RIP GERRIT
@mariuskok3204
Hoop Jan sien die soort comments.Man is n legend.Jammer oor jou verlies.My ma,pa en sussie ook aan die dood afgestaan.
@divanodendaal6869
Jammer om te hoor oor jou verlies
@trayvonnesmit8379
Jou songs bring trane in my oe 🥺✨
@dillonvanrooyen3674
Luister nog steeds na die. Ek dink ni ek sal stop ni😂
@petrorheeder6783
Dis sooooo n awesome song die, sjoe Jan Blohm sing dit met soveel gevoel. Ek kan dit oor en oor luister
@marinamclauchlin9237
Hoendervleis mooi.. Jy mag maar sing.. Love jou songs ❤️❤️
@matsblad1197
Shit, What a passion and power of Jan. Fav song so far…
@sharynwilkinson2881
Wish I could hear on of your songs in English :) love your voice.