As Jy Sing
Jay Lyrics


Sê dit, sê dit weer
Sê dit nog 'n keer
Ek het so na jou verlang

Ek het als probeer
Om my hart te keer
Maar ek's uit gevang

Ek is smoorverlief
Jy't my weggedief
Nie gedink dat jy bestaan
H't jy gesien
Dis weer volmaan

En as jy sing sing sing sing sing
Maak die lewe vir my sin sin sin sin sin
My baby as jy sing sing sing sing sing
Maak die lewe weer sin ooh hoo
My baby as jy sing

Jy't my opgespoor in die middel van wat
Ek dink was net 'n droom
Jy't my dolverlief en my definitief
Tot my ore toe
In jou woord in, in jou diepste in
Daar waar niemand ons kon kry
Dis 'n moet net ek en jy

En as jy sing sing sing sing sing
Maak die lewe vir my sin sin sin sin sin
My baby as jy sing sing sing sing sing
Maak die lewe weer sin ooh hoo
My baby as jy sing

Ontsnap ek weer
Baby as jy sing
Kan niks my keer
Baby as jy sing
Het ek geen verbeer
My baby as jy sing
Soek ek niks meer

Sing sing sing sing sing
Sing sing sing sing sing
My baby as jy sing sing sing sing sing
Maak die lewe weer sin ooh hoo

En as jy sing sing sing sing sing
Maak die lewe vir my sin sin sin sin sin
My baby as jy sing sing sing sing sing
Maak die lewe weer sin ooh hoo
My baby as jy sing
My baby as jy sing

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS
Written by: Johan Vorster

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on specific lyrics, highlight them
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Miaa


on Superhero (Eden)

Its amazing

More Videos