Benoni
Jay Lyrics


Almal staar die heeltyd na haar, sy's goud, sy's stout, ek kannie bedaar nie
Ek wil nie bedaar nie
Almal weet sy kom nie van hier, my hart my lyf dryf my teen die mure uit
Daar brand 'n vuur in my
Kom staan hier langsaan my

Sy sê sy kom van Benoni af
Platinum blond en sy hou van jag
Sy braai 'n steak met haar oë toe
Nommer een op die Superbru
En 'n broekie soos altyd
Sjoe, sjoe, sjoe

Sy sê sy kom van Benoni af
Sy's bruin gebrand en sy hou van draf
Sy luister Heuwels Fantasties
Sy't modelle vir maaitjies
Maar ek kyk nie na hulle nie, nie, nie
Gee my Benoni

Ek raak mal as jy aan my raak, net jy net ek, jou heupe perfeksie
So so so sexy
Wat is dit wat jy aan my doen, jou hart, jou lyf dryf my teen die mure uit
Daar brand 'n vuur in my
Oe kom staan hier langsaan my

Sy sê sy kom van Benoni af
Platinum blond en sy hou van jag
Sy braai 'n steak met haar oë toe
Nommer een op die Superbru
En 'n broekie soos altyd
Sjoe, sjoe, sjoe

Sy sê sy kom van Benoni af
Sy's bruin gebrand en sy hou van draf
Sy luister Heuwels Fantasties
Sy't modelle vir maaitjies
Maar ek kyk nie na hulle nie, nie, nie
Gee my Benoni

Benoni, ek hou nie van jou nie, ek's lief vir jou
Ek wou nie so gou nie, maar nou's die tyd vir my en jou

Sy sê sy kom van Benoni af
Platinum blond en sy hou van jag
Sy braai 'n steak met haar oë toe
Nommer een op die Superbru
En 'n broekie soos altyd
Sjoe, sjoe, sjoe

Sy sê sy kom van Benoni af
Sy's bruin gebrand en sy hou van draf
Sy luister Heuwels Fantasties
Sy't modelle vir maaitjies
Maar ek kyk nie na hulle nie, nie, nie
Gee my Benoni

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on specific lyrics, highlight them
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Miaa


on Superhero (Eden)

Its amazing

More Videos