Bulle bring die beker huis toe
Jay Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Bulle, bring die beker huis toe
Ons sal die vyand wys hoe
Ons hou die beker hier

Voel jy die krag, en sien jy die skare?
Dis 'n nasie wat agter jou staan
Dit brand in jou hart en vloei deur jou are
Dis 'n taal wat ons almal verstaan

En ons sê vir jou as jy ons nie hoor nie (Hoor nie)
Ons is daar vir jou so sal nie verloor nie

Ons sê, Bulle, bring die beker huis toe
Ons sal die vyand wys hoe
Daar's niks wat ons sal keer nie

Bulle, ons slaap nie op ons wag nie
Wat hulle nie verwag nie
Ons hou die beker hier

Ons droom elke dag oor hoe dit sou wees
Om weer 'n keer die wenners te wees
Ons staan by ons span, elke vrou, elke man
Dis die trots in ons wat nooit sal vergaan

En ons sê vir jou as jy ons nie hoor nie (Hoor nie)
Ons is daar vir jou so sal nie verloor nie

Ons sê, Bulle, bring die beker huis toe
Ons sal die vyand wys hoe
Daar's niks wat ons sal keer nie

Bulle, ons slaap nie op ons wag nie
Wat hulle nie verwag nie
Ons hou die beker hier
Ons hou die beker hier
Ons hou die beker hier

In jou swoeg, in jou sweet is ons saam met jou
Deur jou hoog en jou laag is ons daar vir jou
Ons wil sien hoe ons span weer die beker vashou

En ons sê, Bulle, bring die beker huis toe
Ons sal die vyand wys hoe
Daar's niks wat ons sal keer nie

Bulle, ons slaap nie op ons wag nie
Wat hulle nie verwag nie
Ons hou die beker hier

Bulle, bring die beker huis toe
Ons sal die vyand wys hoe
Daar's niks wat ons sal keer nie

Bulle, ons slaap nie op ons wag nie




Wat hulle nie verwag nie
Ons hou die beker hier

Overall Meaning

The song Bulle bring die beker huis toe by Jay is an uplifting and motivational song that inspires support and solidarity for the Blue Bulls rugby team. The lyrics evoke a sense of pride and camaraderie among fans who will stand by their team through thick and thin. The chorus, "Bulle, bring die beker huis toe, ons sal die vyand wys hoe," which translates to "Bulls, bring the cup home, we will show the enemy," is a call to action for the team and a vow of unwavering support from the fans.


The verse "Voel jy die krag, en sien jy die skare? Dis 'n nasie wat agter jou staan" means "Do you feel the power and see the crowds? It's a nation standing behind you." This line reinforces the idea that the Blue Bulls have not just a team, but a nation of supporters who will be there for them through good times and bad. The song expresses the hope that this unity will lead the Blue Bulls to victory and bring the trophy home.


The song portrays the players as heroes, and the fans as their allies, who will always have their back. The message is clear - together, we can achieve anything. No matter the challenges, the fans will not lose hope or faith and will continue fighting alongside their team until they come out victorious.


Line by Line Meaning

Bulle, bring die beker huis toe
Bulls, bring the cup home.


Ons sal die vyand wys hoe
We will show the enemy how it's done.


Ons hou die beker hier
We hold the cup here.


Voel jy die krag, en sien jy die skare?
Do you feel the power and see the crowds?


Dis 'n nasie wat agter jou staan
It's a nation standing behind you.


Dit brand in jou hart en vloei deur jou are
It burns in your heart and flows through your veins.


Dis 'n taal wat ons almal verstaan
It's a language we all understand.


En ons sê vir jou as jy ons nie hoor nie (Hoor nie)
And we say to you if you don't hear us (Don't hear us)


Ons is daar vir jou so sal nie verloor nie
We are there for you, so you won't lose.


Bulle, ons slaap nie op ons wag nie
Bulls, we don't sleep on our watch.


Wat hulle nie verwag nie
What they don't expect.


Ons droom elke dag oor hoe dit sou wees
We dream every day about how it would be.


Om weer 'n keer die wenners te wees
To be winners again.


Ons staan by ons span, elke vrou, elke man
We stand by our team, every woman, every man.


Dis die trots in ons wat nooit sal vergaan
It's the pride in us that will never fade.


In jou swoeg, in jou sweet is ons saam met jou
In your toil, in your sweat, we are together with you.


Deur jou hoog en jou laag is ons daar vir jou
Through your highs and your lows, we are there for you.


Ons wil sien hoe ons span weer die beker vashou
We want to see our team holding the cup again.




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Miaa


on Superhero (Eden)

Its amazing

More Versions