Dis Hoe Ons Rol
Jay Lyrics


Dis hoe ons rol

Ek het dit, jy het dit
Ons is gebore met dit
Ek voel dit, jy hoor dit
Maak wat ons will verloor dit
Spring op, spring af
Volg die ritme van jou hart
Die ritme in jou heart
Want dis hoe ons rol
Ons glasse bly vol
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Ons lewe net eenkeer
Begrawe die hartseer
Vergeet van môre, kom, ons dink aan nou
Want dis hoe ons rol

Sy weet dit, jy weet dit
Ons vat die reëls en breek dit
Ons lewe
Voel vere
Vir nou met als tevrede
Spring op, spring af
Volg die ritme van jou hart
Die ritme in jou heart

Want dis hoe ons rol
Ons glasse bly vol
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Ons lewe net eenkeer
Begrawe die hartseer
Vergeet van môre
Kom, ons dink aan nou
Want dis hoe ons rol
Ons glasse bly vol
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Ons lewe net eenkeer
Begrawe die hartseer
Vergeet van môre
Kom, ons dink aan nou
Want dis hoe ons rol

Dis hoe ons rol
(Dis hoe ons rol, dis hoe ons rol, rol, rol)

Ons lewe net eenkeer
Begrawe die hartseer
Vergeet van môre
Kom, ons dink aan nou
Want dis hoe ons rol
Ons glasse bly vol
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Ons lewe net eenkeer
Begrawe die hartseer
Vergeet van môre
Kom, ons dink aan nou
Want dis hoe ons rol

Want dis hoe ons rol!

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on specific lyrics, highlight them
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found