Goeie Oue Tyd
Jay Lyrics


Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei
Verbind deur al die lief en leed
In tye lank verby

Ons drink ’n bier by die waenhuis
Vanaand is dit Mosselbaai
Ons sny dit af by die strandhuis
Dis rooiwyn en lekker braai
Ry af tot Hermanus
Vanaand gaan die rokkies waai
Die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd, my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
Die goeie oue tyd

Ons trek na die weskus
By Ysies ’n snoekie braai
Die aand in Flamingos
Maak ons ’n groot lawaai
Môre gaan ons kreef duik
En mooi lyk op Lambertsbaai
Die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd, my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
Die goeie oue tyd

Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei
Verbind deur al die lief en leed
In tye lank verby

Die goeie oue tyd, my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
Die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd, my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
Die goeie oue tyd

Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei
Verbind deur al die lief en leed
In tye lank verby

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS
Written by: Christoph Kotze

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on specific lyrics, highlight them
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Miaa


on Superhero (Eden)

Its amazing

More Videos