Hartjie Van Die Vrystaat
Jay Lyrics


Daar’s geen beter fantasie
As ‘n ouskoolliefde nie
En ek wonder of jy ooit weet
Ek’s nog nie oor jou nie

Kan jy onthou hoe dit nog voel?
Ons was jonk en ons was cool
En daai jeuk wil my nie los nie
Dit maak my crazy
Jy bly nog altyd my hoërskoolbaby

Soen my
Soen my met al’s wat jy het
Soen my op daai ou dubbelbed
Soen my in die hartjie van die Vrystaat

Soen my
Druk my biejite stywer vas
Laat ons onthou hoe dit altyd was
Soen my in die hartjie van die Vrystaat

Dit was winter dit was koud
Toe jy my klap op die boud
En jy sê hey baby wil jy nie vir ewig by my bly nie?

Jy’t gesê ek is jou fool
Ek het geweet wat jy bedoel
Jy was in my kop my sweetheart baby
Ek was jou tramp en ek jou lady

Soen my
Soen my met al’s wat jy het
Soen my op daai ou dubbelbed
Soen my in die hartjie van die Vrystaat

Soen my
Druk my biejite stywer vas
Laat ons onthou hoe dit altyd was
Soen my in die hartjie van die Vrystaat

Soen my op die mond
Soen my om die draai
Soen my waar jy wil
Tot die haan ons wakker kraai
Soen my in die hartjie van die Vrystaat

Soen my op die mond
Soen my om die draai
Soen my waar jy wil
Tot die haan ons wakker kraai
Soen my in die hartjie van die Vrystaat

Soen my
Soen my met al’s wat jy het
Soen my op daai ou dubbelbed
Soen my in die hartjie van die Vrystaat (Vrystaat)

Soen my
Druk my biejite stywer vas
Laat ons onthou hoe dit altyd was
Soen my in die hartjie van die Vrystaat
Laat ons onthou hoe dit altyd was
Soen my in die hartjie van die Vrystaat

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on specific lyrics, highlight them
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found