Hier In My Hart
Jay Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Ek sien jou in alles, voel jou naby my
En die storm is lank reeds verby
Maar ek dink weer aan alles en waar ons kon wees
En jou skaduwee dans rondom my, het my hart my weggelei?
As jy kon sou jy hier bly?

Want ek dra jou, dra jou hier in my hart
En ek mis jou by my, ek mis jou vanaand
En al maak dit seer, voel ek jou meer en meer
So dra ek jou hier in my hart

Soms in die donker hoor ek nog jou stem
Sal ek ooit weer die waarheid ontken?
Sal jy my vergewe al is dit te laat?
Daar's 'n lyn tussen liefde en haat, het my hart my weggelei?
As jy kon sou jy hier bly?

Want ek dra jou, dra jou hier in my hart
En ek mis jou by my, ek mis jou vanaand
En al maak dit seer, voel ek jou meer en meer
So dra ek jou hier in my hart

Was ek net te sterk en te trots om te sê?
Ek het jou verneuk en by iemand gaan lê
Maar dis jy wat ek wou hê

Hoe kon ek verwag dat jy by my sou bly?
Ek weet ek verdien nou die seer wat ek kry
Dis vir jou wat ek sal ly

Want ek dra jou, dra jou hier in my hart
En ek mis jou by my, ek mis jou vanaand
En al maak dit seer, voel ek jou meer en meer




So dra ek jou hier in my hart
Dra ek jou hier in my hart

Overall Meaning

"Hier In My Hart" by Jay is a heartfelt song that expresses the lingering emotions and longing for a past love. The lyrics depict the singer's deep connection to their ex-partner and the internal struggle to move on. The opening lines, "I see you in everything, feel you close to me, and the storm has been long gone," convey the presence of memories and the enduring impact the relationship has had on the singer's heart. They reflect on what could have been and wonder if their heart led them astray.


The chorus emphasizes the singer's inability to let go, as they carry their ex-love in their heart. Despite the pain, they feel their ex-lover's presence more and more each day. The second verse reveals the inner battles of the singer, as they occasionally hear their ex-lover's voice in the darkness. They contemplate whether they would ever deny the truth about their love and if forgiveness is possible, even though it may be too late. The lyrics hint at the complex dynamics of love, where the line between love and hate blurs, and the heart often guides us in unexpected ways.


The bridge of the song reveals a moment of self-reflection and regret for the singer. They acknowledge their mistakes and confess their weakness and pride that led them to deceive their ex-lover. Despite this, they express their genuine desire to be with their ex-lover. They question how they could have expected their ex-lover to stay when they themselves succumbed to temptation. The singer recognizes the pain they deserve and that it is for their ex-lover that they will suffer.


With its poignant lyrics and emotional delivery, "Hier In My Hart" captures the complexities of love and heartbreak, as well as the bittersweet aftermath of a failed relationship.


Line by Line Meaning

Ek sien jou in alles, voel jou naby my
I see you in everything, feel you close to me


En die storm is lank reeds verby
And the storm has long passed


Maar ek dink weer aan alles en waar ons kon wees
But I think again about everything and where we could have been


En jou skaduwee dans rondom my, het my hart my weggelei?
And your shadow dances around me, has my heart led me astray?


As jy kon sou jy hier bly?
If you could, would you stay here?


Want ek dra jou, dra jou hier in my hart
Because I carry you, carry you here in my heart


En ek mis jou by my, ek mis jou vanaand
And I miss you with me, I miss you tonight


En al maak dit seer, voel ek jou meer en meer
And even though it hurts, I feel you more and more


So dra ek jou hier in my hart
So I carry you here in my heart


Soms in die donker hoor ek nog jou stem
Sometimes in the dark, I still hear your voice


Sal ek ooit weer die waarheid ontken?
Will I ever deny the truth again?


Sal jy my vergewe al is dit te laat?
Will you forgive me even if it's too late?


Daar's 'n lyn tussen liefde en haat, het my hart my weggelei?
There's a line between love and hate, has my heart led me astray?


As jy kon sou jy hier bly?
If you could, would you stay here?


Want ek dra jou, dra jou hier in my hart
Because I carry you, carry you here in my heart


En ek mis jou by my, ek mis jou vanaand
And I miss you with me, I miss you tonight


En al maak dit seer, voel ek jou meer en meer
And even though it hurts, I feel you more and more


So dra ek jou hier in my hart
So I carry you here in my heart


Was ek net te sterk en te trots om te sê?
Was I just too strong and proud to say?


Ek het jou verneuk en by iemand gaan lê
I cheated on you and laid with someone else


Maar dis jy wat ek wou hê
But it's you that I wanted


Hoe kon ek verwag dat jy by my sou bly?
How could I expect you to stay with me?


Ek weet ek verdien nou die seer wat ek kry
I know I deserve the pain I'm getting now


Dis vir jou wat ek sal ly
It's for you that I will suffer


Want ek dra jou, dra jou hier in my hart
Because I carry you, carry you here in my heart


En ek mis jou by my, ek mis jou vanaand
And I miss you with me, I miss you tonight


En al maak dit seer, voel ek jou meer en meer
And even though it hurts, I feel you more and more


So dra ek jou hier in my hart
So I carry you here in my heart


Dra ek jou hier in my hart
I carry you here in my heart




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Miaa


on Superhero (Eden)

Its amazing

More Versions