Is ek nie die een
Jay Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Is ek nie die een wat jou hart
Kan laat smelt
As ek aan jou vat?
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?

Dans met my
Tot die ritme ons kom kry
En ek jou nie van my lyf afkry
Al is ek nie die een vir jou nie

Dit lyk vir my
Asof jy die boodskap kry
As jy my met jou oë verlei
Is ek nie dalk die een vir jou nie?

Ek vertrou nie meer my hartklop nie
Maar ek kan jou nie alleen los nie

Is ek nie die een wat jou hart
Kan laat smelt
As ek aan jou vat?
Is ek nie die een wat jy voel
Is bedoel, om aan jou te raak?
Is ek nie die een wat jy wens
Om weer iets in jou wakker maak
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?

Wys vir my
Of ek ooit jou hart sal kry
Of is dit na vanaand verby?
En ek is nie een vir jou nie

Maar sê vir my
Voor die oggend ons kom kry
Is daar 'n bietjie hoop vir my?
Of is ek nie een vir jou nie?

Ek vertrou nie meer my hartklop nie
Maar ek kan jou nie alleen los nie

Is ek nie die een wat jou hart
Kan laat smelt
As ek aan jou vat?
Is ek nie die een wat jy voel
Is bedoel
Om aan jou te raak?
Is ek nie die een wat jy wens
Kon weer iets in jou wakker maak
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?

Ek wil jou nie net vanaand vashou
Ek soek meer as net 'n aand met jou
Maar vanaand is jy
Jy die een wat ek by my wil hou

Is ek nie die een wat jou hart
Kan laat smelt
(As ek aan jou vat?)
Is ek nie die een wat jy voel
Is bedoel (Om aan jou te raak?)
Is ek nie die een wat jy wens
Om weer iets in jou wakker maak
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê? (Weet, jy wil hê?)





Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?

Overall Meaning

The song "Is Ek Nie Die Een?" by Jay is a ballad about a person who is uncertain about their romantic feelings with someone else. The lyrics depict someone who is questioning whether they are the person that their lover desires. The singer repeats the phrases, "Is ek nie die een wat jou hart kan laat smelt?" (Am I not the one who can make your heart melt?) and "Is ek nie die een wat jy wil hê?" (Am I not the one you want?) throughout the song. The singer is trying to convince their love interest that they are the one for them, while also acknowledging the possibility that they may not be.


The song is an exploration of the fear and uncertainty that comes with romantic relationships. The singer is hesitant to express their feelings because they are afraid of rejection, but they still want to know if their love interest feels the same way. Despite the uncertainty, the singer longs for a connection with their love interest, and hopes that they can find a way to be together.


Some possible interpretations of the song could be that it is about the fear of rejection and the desire for love and connection. It could also be interpreted as a reflection on the difficulties of communication in relationships, and the importance of being honest with oneself and others about one's feelings.


Line by Line Meaning

Is ek nie die een wat jou hart Kan laat smelt As ek aan jou vat?
Am I not the one who can make your heart melt when I hold you?


Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Am I not the one you know you want?


Dans met my Tot die ritme ons kom kry En ek jou nie van my lyf afkry Al is ek nie die een vir jou nie
Dance with me until we find the rhythm that we belong to, even if I'm not the one for you.


Dit lyk vir my Asof jy die boodskap kry As jy my met jou oë verlei Is ek nie dalk die een vir jou nie?
It seems to me like you understand the message when you seduce me with your eyes, am I not potentially the one for you?


Ek vertrou nie meer my hartklop nie Maar ek kan jou nie alleen los nie
I don't trust my heartbeat anymore, but I can't let you go alone.


Is ek nie die een wat jy voel Is bedoel, om aan jou te raak? Is ek nie die een wat jy wens Om weer iets in jou wakker te maak
Am I not the one you feel like touching? Am I not the one you wish could awaken something inside you?


Wys vir my Of ek ooit jou hart sal kry Of is dit na vanaand verby? En ek is nie een vir jou nie
Show me if I'll ever have your heart, or is it over after tonight? And I'm not the one for you.


Maar sê vir my Voor die oggend ons kom kry Is daar 'n bietjie hoop vir my? Of is ek nie een vir jou nie?
But tell me before the morning comes, is there any hope for me? Or am I not the one for you?


Ek wil jou nie net vanaand vashou Ek soek meer as net 'n aand met jou Maar vanaand is jy Jy die een wat ek by my wil hou
I don't just want to hold you tonight, I want more than just one night with you. But tonight you're the one I want to keep by my side.


Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Am I not the one you know you want?


Is ek nie die een wat jou hart Kan laat smelt (As ek aan jou vat?) Is ek nie die een wat jy voel Is bedoel (Om aan jou te raak?) Is ek nie die een wat jy wens Om weer iets in jou wakker maak Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê? (Weet, jy wil hê?)
Am I not the one who can make your heart melt when I hold you? Am I not the one you feel like touching? Am I not the one you wish could awaken something inside you? Am I not the one you know you want?




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

@jilliantheelf

Awesome! Thanks of your music I want to learn Afrikaans language 👀🩶 i love how it sounds 😍

@user-yb4yp5yh3p

7bb9ni 🍔

@JodyOelofse-ob1fl

Like jou songs ❤🎉

@MariejiedessSitiso-qj6ql

Ek hou van j songs🎉❤

@user-mu3dl7gh8q

Ek luister na jou elke dag op die radio

@amoreniemand-uo7zh

🤩🤩😍😍🥰🥰❤️❤️❤️wow Jay Nice song.

@user-pb4vh8qj8s

jy sing baie mooi en ek luister na jou alke dag

@demeniquecollins4497

Beste song ooit ek het groot geword met jou songs

@user-uh3ib7td8r

❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

@annelliecockeran930

Beautiful soos altyd ❤

More Comments

More Versions