L%C3%AA Bietjie Langer
Jay Lyrics


Druk die wekker af, slaap laat, moenie worry nie en skip vandag die draf, jy's al klaar flippen lekker verby
So lê 'n bietjie langer by my
Laat die foon maar lui, druk hom dood, bietjie stywer aan my sy en daar's nog pizza van gisteraand om die babie reg te kry
So lê 'n bietjie langer by my

Tien-uur was ons daar, elf-uur was ons klaar, bietjie lekker, twee-uur het gekom, ses-uur was die son op ons
En langs die leë bottels soet Rosé
Het jy jou nommer in die sand geskryf

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, moerby mooi verby
So lê 'n bietjie langer by my
Lê 'n bietjie langer by my

Breakfast in die bed is nou net wat ons nodig het, dit voel asof ek droom want dis arbeie en room en bietjie jy
So lê 'n bietjie langer by my

Tien-uur was ons daar, elf-uur was ons klaar, bietjie lekker, twee-uur het gekom, ses-uur was die son op ons
En langs die leë bottels soet Rosé
Het jy jou nommer in die sand geskryf

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, moerby mooi verby
So lê 'n bietjie langer by my
Lê 'n bietjie langer by my

Jy's awesome-rowend, een van 'n soort
So kom ons vat 'n regmaker dan begin ons weer van voor

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, moerby mooi verby
So lê 'n bietjie langer by my
Lê 'n bietjie langer by my
So lê 'n bietjie langer by my





Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Miaa


on Superhero (Eden)

Its amazing

More Versions