MELANIE
Jay Lyrics


Hoe vergeet 'n mens jou eerste soen?

Dis wat my kop vir my wou doen.
Dis my hart wat jou nie los nie.
Het ek nie so die tyd gemors nie.
Melanie.
Kom ons maak 'n simfonie.
Ek skryf vir jou die melodie.
Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Melanie.

Ek wens jy kan dit vir my vra.
Ek sal jou op my hande dra.
Want jy bly nog steeds my grootste sonde.
Jy smeer die sout terug in my wonde.

Melanie.
Kom ons maak 'n simfonie.
Ek skryf vir jou die melodie.
Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Ek het verander, ek wens jy kon my glo.
As 'n man 'n vrou lief het, dan maak ... hy so.
Melanie.
Kom ons maak 'n simfonie.
Ek skryf vir jou die melodie.
Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Melanie

Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Melanie.

Contributed by Colin N. Suggest a correction in the comments below.
To comment on specific lyrics, highlight them
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

Jason de Angelo

Love this song, and the music video but you have to feel deeply sorry for the blonde girl, she picked him up when he was down, loved him when Melanie was friend-zoning him and what did she get for all the effort ? She got to watch the man she loved kiss another woman on her wedding day in front of all her friends and family and then leave her at the altar. Ice cold when you stop to think about it.

Francois De la Rey

He should have married the blond girl...she is much more beautiful and even should have renamed the song to the blond girls name....lok

Savage Adventures

@

Savage Adventures

1a

1 More Replies...

Colin Brazendale

Lekker Jay! Dis 'n kwaai lekker liedjie en video! Dankie

Ancois Naude

Pragtig,jy mag maar sing😊👍

Melanie Titus

'n lietjie so Na aan my hart.
Seker omdat my naam MELANIE is.

JC Junior

Lier vir die song...My nuwe Liefdesverhouding song...dit gee my hoop en moed vir liefde en laat my glo.

hendrik de goede

Great liedjie!! Dankie Jay..

skycubphilly

Hierdie liedjie is wonderlik.

More Comments

More Videos