Naweeklyfie
Jay Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Jou sexy lyf
Maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk
Maak my minder vyandig

En wil jy vat vat vat aan my hand
En lê my neer op die stof en sand
En kan jy voel voel voel hoe dit brand
Ons trek dit reg deur die dag en aand

Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir 'n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal mal mal mal
Mal tot die dak inval

Jy's liplek lekker
En jou bekkie verlei my
Is jy wat jy aan het
Moenie skaam wees nie praat net (Praat net)

Kom fluister sag sag sag in my oor
En sê my die goed wat ek graag wil hoor
En druk my vas vas vas teen jou lyf
Want dis jou mond wat my goed opvryf

Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir 'n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal mal mal mal
Mal tot die dak inval

Wys my jou naweek lyfie (Lyfie, lyfie, lyfie)

Jou sexy lyf
Maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk
Maak my minder vyandig

Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir 'n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal mal mal mal
Mal tot die dak inval

Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir 'n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal mal mal mal
Mal tot die dak inval (Naweek lyfie, lyfie, lyfie)





Wys my jou naweek lyfie (Lyfie, lyfie)

Overall Meaning

The lyrics to the song Naweeklyfie by Jay and Lianie express a desire for physical attraction and connection with the subject. The lyrics suggest that the subject's sexy body and alluring mouth create an intense desire within the singer. They want to be with the subject and experience the passion they feel for each other throughout the day and night. The song also touches on the idea of having fun with the subject: showing off their weekend body and feeling free to let loose and party with abandon, regardless of how they look.


The lyrics also convey a sense of playfulness and teasing, as the singer encourages the subject to speak up and whisper the things they want to hear. They want to be brought closer together physically and emotionally.


Overall, the lyrics to Naweeklyfie convey a sense of desire and attraction, as well as an excitement and longing for a fun-filled weekend. The singer is drawn to the subject's body and wants to connect with them on multiple levels, both physically and emotionally.


Line by Line Meaning

Jou sexy lyf
Your attractive body


Maak my liggaam opstandig
Excites and arouses my body


En hoe jy kyk
And how you look


Maak my minder vyandig
Makes me less hostile and aggressive


En wil jy vat vat vat aan my hand
And do you want to hold my hand tightly


En lê my neer op die stof en sand
And lay me down on the dust and sand


En kan jy voel voel voel hoe dit brand
And can you feel how it burns


Ons trek dit reg deur die dag en aand
We handle it well throughout the day and night


Wys my jou naweek lyfie
Show me your weekend body


Jy's in vir 'n groot partytjie
You're up for a big party


Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
It doesn't matter how you look


Die ding ruk mal mal mal mal
The thing shakes crazily


Mal tot die dak inval
Crazy until the roof falls in


Jy's liplek lekker
You're deliciously sexy


En jou bekkie verlei my
And your mouth seduces me


Is jy wat jy aan het
Are you what you wear


Moenie skaam wees nie praat net
Don't be shy, just talk


Kom fluister sag sag sag in my oor
Come whisper softly in my ear


En sê my die goed wat ek graag wil hoor
And say the things I want to hear


En druk my vas vas vas teen jou lyf
And hold me tightly against your body


Want dis jou mond wat my goed opvryf
Because it's your mouth that excites me


Wys my jou naweek lyfie (Lyfie, lyfie, lyfie)
Show me your weekend body (Body, body, body)


Jou sexy lyf
Your attractive body


Maak my liggaam opstandig
Excites and arouses my body


En hoe jy kyk
And how you look


Maak my minder vyandig
Makes me less hostile and aggressive


Wys my jou naweek lyfie
Show me your weekend body


Jy's in vir 'n groot partytjie
You're up for a big party


Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
It doesn't matter how you look


Die ding ruk mal mal mal mal
The thing shakes crazily


Mal tot die dak inval
Crazy until the roof falls in


Wys my jou naweek lyfie
Show me your weekend body


Jy's in vir 'n groot partytjie
You're up for a big party


Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
It doesn't matter how you look


Die ding ruk mal mal mal mal
The thing shakes crazily


Mal tot die dak inval
Crazy until the roof falls in


Wys my jou naweek lyfie (Lyfie, lyfie)
Show me your weekend body (Body, body)




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS
Written by: J Vorster

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

@ernstgebhardt765

Lianie may het 'n seeks lyf aan haar van ernst Gebhardt af❤❤❤❤❤❤❤

@charlenetheron57

Dit is die bests lietjie ooit.

@ernstgebhardt765

Se is 'n beautiful woman for me Ek is baie lief vir daai persoon in my lewe Se like yuo sy is ook lief vir hom baie ❤❤❤❤❤❤❤van ernst Gebhardt af

@gideonwessels1353

Ek love die girl....

@leonard760930

Baie Baie Dankie @ APPEL (Awesome song & lirieke!)

@madelievanheerden

Dis nie apple wat dit sing nie.

@ernstgebhardt765

More hoe Gaan Dit met my geliefde persoon in my lewe Ek het dit sy is lief vir my Ek is ook lief vir haar baie van ernst Gebhardt Saam met lianie may❤❤❤❤❤❤❤❤❤

@amymoolman2446

Ons lief jou lianie!! Jys pragtig met jou wonderlike stem GOD seen jou!

@likahuman4876

Ek hou daie van die liedjie!

@amandabouwer5147

ooo love dit lianie

More Comments

More Versions