Siekverlief
Jay Lyrics


Dalk is daar iets in die water
Of net 'n kiem in die lug
Miskien kry ek net verkoue
As ek naby jou is maar ek hoop jy kom terug

Dalk is dit net my verbeelding
Of sit ek net bietjie aan
Miskien het ons net te veel
Van daardie Sherry gedeel onder die vol maan
Jy laat my b-b-b-bewe
Ek voel hoe ek eweskielik sweet
Ekke weet jy's die rede
Dat ek so b-b-b-bewe
Ek hoop dis aansteeklik
Sodat jy dit ook kan kry

In die bed lê langs aan my
Dat ek lekker warm bly
Ek b-b-b-bewe
Ek is verseker bietjie
Siekverlief op jou

Miskien moet jy vir my sop bring
Of net 'n koppetjie tee
En stuur dan later vir my
Wat okal vitamien jy is, ek soek klein bietjie meer

Miskien is daar medisyne
In daardie arms van jou
Gee my 'n soen vir die pyn
Al is dit
Net 'n ou kleintjie
Maar ek soek hom nou

Jy laat my b-b-b-bewe
Ek voel hoe ek eweskielik sweet
Ekke weet jy's die rede
Dat ek so b-b-b-bewe
Ek hoop dis aansteeklik
Sodat jy dit ook kan kry

In die bed lê langs aan my
Dat ek lekker warm bly
Ek b-b-b-bewe
Ek is verseker bietjie
Siekverlief op jou
Siekverlief op jou

Dalk is daar iets in die water
Of net 'n kiem in die lug

Verlief op jou
Verlief op jou
Verlief op jou

Jy laat my b-b-b-bewe
Ek voel hoe ek eweskielik sweet
Ekke weet jy's die rede
Dat ek so b-b-b-bewe
Ek hoop dis aansteeklik
Sodat jy dit ook kan kry

In die bed lê langs aan my
Dat ek lekker warm bly
Ek b-b-b-bewe
Ek is verseker bietjie
Siekverlief op jou
Siekverlief op jou
Siekverlief op jou

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS
Written by: Johan Oberholzer

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on specific lyrics, highlight them
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

Pieter Roos

Dis n pragtige liedjie ♥️♥️ Ek hou baie van julle musiek 😘 Julle is regtig n treat

Jacques Briedenhann

Ek hou daarvan, goed gedoen 👍🏼

Annelize Pelser

Baie oulike musiekvideo! Lekker liedjie net so reg vir nuwejaar!

Christel Bakkes

Ek hou baie daar van!

Corlia Janse van Rensburg

Beautiful pragtig love dit baie mooi. 😊❤️😘

TakaDarkEyez

Love die song! 😘😘😘😘

SHOPFOMO Style at your Fingertips

Awesome guys! LIEF DIT!! SUPER COOL VID xx <3

tiaandupreez

So cool song!!!! #Siekverlief het 'n mal beat!

Elsabe Reyneke

Baie mooi liedjie. Snaakse musiek video

Annabelle Swanepoel

Dis 2021 en ek is nogsteeds besig om elke dag na hierdie liedje te luister 😂

More Comments