Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

So Lank Sal Ek Jou Liefh%C3%AA
Jay Lyrics


Jy is soos rooiwyn, raak beter elke dag
Jy maak my dronk op liefde, jy het my in jou mag
Jy is soos water, deur alles wat jy gee
Jy hou my aan die lewe, jy red my elke keer

Ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie

Hoe lank gaan ek jou liefhê, tot die branders almal stil lê en die groenste woude groei in die woestyn
En hoe lank sal jy my liefhê, totdat ek my kop gaan neerlê en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê

Jy is soos heuning, 'n goue stukkie soet
Jy troos my met jou druppels, jy gee my nuwe moed
Jy's soos 'n reënboog, die kleure in my swart
Jou liefde het nie einde, jou goudpot is jou hart

Ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie

Hoe lank gaan ek jou liefhê, tot die branders almal stil lê en die groenste woude groei in die woestyn
En hoe lank sal jy my liefhê, totdat ek my kop gaan neerlê en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê
So lank sal ek jou liefhê

Hoe lank gaan ek jou liefhê, tot die branders almal stil lê en die groenste woude groei in die woestyn
En hoe lank sal jy my liefhê, totdat ek my kop gaan neerlê en nogsteeds sal jy my hart by jou hê

Hoe lank gaan ek jou liefhê, tot die branders almal stil lê en die groenste woude groei in die woestyn
En hoe lank sal jy my liefhê, totdat ek my kop gaan neerlê en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê (Hoe lank)
Sal ek jou liefhê (So lank sal ek jou liefhê)
En hoe lank sal jy my liefhê, totdat ek my kop gaan neerlê en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê


Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Miaa


on Superhero (Eden)

Its amazing

More Versions