Suinig
Jay Lyrics

Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Lê nog net vyf minute hier langsaan my
Dit is so koud daar buite maar ek sal heel warm kry met my hart en my soen en my druk 'seblief moenie opstaan
Die oomblik moet nog aan gaan

Praat nog net bietjie langer hier in my oor
Raak elke dag net banger dat ek jou verloor, ek wil nie, ek kan nie, jy mag nie weg gaan nie van my af nie

Ek soek elke glimlag, elke kyk en elke stukkie seer, elke vashou, elke soen en nog 'n bietjie meer
Ek soek jou gisters en jou mores en jou nou
Ek weet dis suining maar ek's suinig as dit kom by jou

Gee my jou hele lewe en al jou tyd
Moet asseblief nie ophou in my oë kyk, ek wil jou vir my hou, net myne, ek moet jou altyd by my hê

Overall Meaning

The lyrics to Jay's song "Suinig" express a deep longing and attachment to someone. The singer is pleading for the person to stay a little longer, to not leave their side. They find solace and warmth in the person's presence, seeking comfort in their affectionate kisses and embraces. The singer fears losing this person, becoming increasingly anxious about the possibility. They confess that they crave every smile, every glance, and even the painful parts of the relationship. The singer desires the entirety of the person's life and time, hoping they will continue to look into their eyes and be with them forever. They acknowledge that their desire may seem excessive or reckless, but they cannot help but be "suinig" (greedy or possessive) when it comes to this person.

Line by Line Meaning

Lê nog net vyf minute hier langsaan my
Just lie here next to me for five more minutes

Dit is so koud daar buite maar ek sal heel warm kry met my hart en my soen en my druk 'seblief moenie opstaan
It's so cold outside, but I will feel warm with my heart and my kiss and my hug. Please don't get up

Die oomblik moet nog aan gaan
The moment should keep going

Praat nog net bietjie langer hier in my oor
Just talk a little longer here in my ear

Raak elke dag net banger dat ek jou verloor, ek wil nie, ek kan nie, jy mag nie weg gaan nie van my af nie
I become more afraid every day that I will lose you. I don't want that, I can't bear it. You can't leave me

Ek soek elke glimlag, elke kyk en elke stukkie seer, elke vashou, elke soen en nog 'n bietjie meer
I search for every smile, every look, and every bit of pain, every hug, every kiss, and a little bit more

Ek soek jou gisters en jou mores en jou nou
I search for your yesterdays, your tomorrows, and your now

Ek weet dis suining maar ek's suinig as dit kom by jou
I know it's foolish, but I'm frugal when it comes to you

Gee my jou hele lewe en al jou tyd
Give me your whole life and all your time

Moet asseblief nie ophou in my oë kyk, ek wil jou vir my hou, net myne, ek moet jou altyd by my hê
Please don't stop looking into my eyes, I want to keep you for myself, only mine, I must always have you with me

Ek soek elke glimlag, elke kyk en elke stukkie seer, elke vashou, elke soen en nog 'n bietjie meer
I search for every smile, every look, and every bit of pain, every hug, every kiss, and a little bit more

Ek soek jou gisters en jou mores en jou nou
I search for your yesterdays, your tomorrows, and your now

Ek weet dis suining maar ek's suinig as dit kom by jou
I know it's foolish, but I'm frugal when it comes to you

Ek soek elke glimlag, elke kyk en elke stukkie seer, elke vashou, elke soen en nog 'n bietjie meer
I search for every smile, every look, and every bit of pain, every hug, every kiss, and a little bit more

Ek soek jou gisters en jou mores en jou nou
I search for your yesterdays, your tomorrows, and your now

Ek weet dis suining maar ek's suinig as dit kom by jou
I know it's foolish, but I'm frugal when it comes to you

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Miaa

on Superhero (Eden)

Its amazing

More Versions