Superhero
Jay Lyrics


Kan ek jou superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
en vir jou 'n hero wees

Kan ek jou superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wereld vir jou aanvat
en vir jou 'n hero wees

Kan ek jou hero wees?
In al die stories wat jy lees?
En elke aand as jy gaan slaap
Is ek die een wat oor jou waak

Al slaan die donder weer
Wereld winde teen jou neer
Sal die held hier binne my
Net soos n reus vir jou baklei

Kan ek jou superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
en vir jou 'n hero wees

Kan ek jou superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wereld vir jou aanvat
en vir jou 'n hero wees

Ek sal jou trane vang
Voor dit rol oor jou wang
Want net een glimlag vir nou
Is al wat ek nodig het van jou

Ek sal dit weer en weer bewys
Al word ons oud
Al word ons grys
Want ek weet dit is net jy
Dis jy wat n Hero raak van my

Kan ek jou superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
en vir jou 'n hero wees

Kan ek jou superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wereld vir jou aanvat
en vir jou 'n hero wees

Eks n man
Met n hart van stal
Wat jou nie sal laat gaan
En vanaand
Is die aand wat ek jou vra

Kan ek jou superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
en vir jou 'n hero wees

Kan ek jou superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wereld vir jou aanvat
en vir jou 'n hero wees

Kan ek jou superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
en vir jou n hero wees
Ek sal die wereld vir jou aanvat
en vir jou 'n hero wees

Contributed by Lillian W. Suggest a correction in the comments below.
To comment on specific lyrics, highlight them
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

no NO

If you've been to almost any school here in S.A. you had a very high chance of hearing this song

Yash Pillay

@zandile mdala me to what schol

Yash Pillay

@Jam Is Fun! Me to

Cat De Sousa

Yesssss🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥😌😌

Marisa Smit

@Dirk & Leigh Fritz 1

17 More Replies...

lydia Johnson

Just need to see the live song.
My memories of my grandson growing up .
He used to dance like the singers, nothing can ever replace those moments. 🇿🇦

Kallah_

I REMEMBER DANCING/SINGING TO THIS SONG IN ONE OF MY PREVIOUS SCHOOLS-

Ancois Naude

Goeie herinneringe by my vorige skool, baie lief vir hierdie lied, gee n mens weer krag vir die dag....

Barbara Reece

Absolutley love this song! Had the priviledge of seeing them live at Afrikaans is Groot!!

Kiwi

Awesommm! I prefer english songs but this is my fav afrikaans song as afrikaans is my mothertounge

More Comments

More Videos