Twee
Jay Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

elke liewe pot kry mos sy deksel
ek weet daar is baie visse in die see
gee my net 'n kans my liefling
ek sal jou wys die beste nommer is twee
sê wat is rëen sonder 'n rëenboog
sout en peper hoort mos by mekaar
sonder lekker koffie is beskuit droog
ja alles is 'n paar
so luister wat ek sê
wil niemand anders hê nie
en alles wat jy ooit gesoek het
sal jy net hier kry

twee warm arms om jou vas te hou
twee donker oë om meer te staar na jou
twee lippe om aan joune vas te klou
en vir nou of is dit ons
twee skouers wat jou lank sal dra
twee ore luister wanneer jy iets vra
twee hande waar op ek jou altyd dra
en vir nou of is dit ons twee

sê my wat is die see sonder 'n huisie
dink net aan 'n kers sonder 'n vlam
en hierdie woorde sonder wuisie
die son sonder die maan
so luister wat ek sê
wil niemand anders hê nie
en alles wat jy ooit gesoek sal jy net hier kry

twee warm arms om jou vas te hou
twee donker oë om meer te staar na jou
twee lippe om aan joune vas te klou
en vir nou of is dit ons
twee skouers wat jou lank sal dra
twee ore luister wanneer jy iets vra
twee hande waar op ek jou altyd dra
en vir nou of is dit ons twee

soos pa en kind
en Kaap en wind
en Adam sonder Eva
soos ek en jy
en jou by my

twee warm arms om jou vas te hou
twee donker oë om meer te staar na jou
twee lippe om aan joune vas te klou
en vir nou of is dit ons
twee warm arms om jou vas te hou
twee donker oë om meer te staar na jou
twee lippe om aan joune vas te klou
en vir nou of is dit ons
twee skouers wat jou lank sal dra
twee ore luister wanneer jy iets vra
twee hande waar op ek jou altyd dra
en vir nou of is dit ons twee




ja vir nou of is dit ons twee
ja vir nou of is dit ons twee

Overall Meaning

The lyrics to Jay's song "Twee" are about love and companionship. The song speaks to the idea that every person has a perfect match out there, just like every pot has its lid. The singer expresses a desire to show his partner that the best thing for both of them is to be together as they fit perfectly like the number two. He compares some things in life that are incomplete without another element - like rain without a rainbow or toast without coffee - to emphasize the idea that he and his partner complete each other. He promises to be a source of comfort and support for his partner, with two warm arms to hold her, two shoulders to lean on, and two ears to listen.


The song expresses a feeling of contentment in being with one's partner, highlighting how the couple is always there for each other. The singer compares their love to things that are always together, such as Cape Town and its wind or Adam and Eve in the Biblical story. The refrain repeats the idea of the two of them being together, with two warm arms, two dark eyes, and two lips to kiss.


Overall, the lyrics carry a message of the completeness and satisfaction that comes from finding one's perfect match.


Line by Line Meaning

elke liewe pot kry mos sy deksel
Everyone will find their perfect match eventually.


ek weet daar is baie visse in die see
I know there are a lot of other potential partners out there.


gee my net 'n kans my liefling
Just give me a chance, my love.


ek sal jou wys die beste nommer is twee
I will show you that the best number is two, as in a partnership.


sê wat is rëen sonder 'n rëenboog
What is rain without a rainbow? Life needs both good and bad times.


sout en peper hoort mos by mekaar
Salt and pepper naturally go together, just like how we are meant to be together.


sonder lekker koffie is beskuit droog
Without good coffee, even the best biscuit is dry and unappetizing.


ja alles is 'n paar
Everything comes in pairs, including us.


so luister wat ek sê
Listen to what I have to say.


wil niemand anders hê nie
I don't want anyone else but you.


en alles wat jy ooit gesoek het
Everything that you've ever searched for.


sal jy net hier kry
You'll find it all here with me.


twee warm arms om jou vas te hou
I want to hold you in my two warm arms.


twee donker oë om meer te staar na jou
My two dark eyes are focused on you.


twee lippe om aan joune vas te klou
I want to kiss you with my two lips.


en vir nou of is dit ons
For now, or maybe it's just the two of us.


twee skouers wat jou lank sal dra
I will support you with my two shoulders for a long time.


twee ore luister wanneer jy iets vra
My two ears will always listen when you ask something of me.


twee hande waar op ek jou altyd dra
I will always carry you with my two hands.


sê my wat is die see sonder 'n huisie
What is the sea without a home? Similarly, I cannot imagine a life without you.


dink net aan 'n kers sonder 'n vlam
Just think of a candle without a flame. It's dark and lonely, just like life without love.


en hierdie woorde sonder wuisie
These words without a tune or melody.


die son sonder die maan
The sun without the moon. Even though they are different, they need each other to create balance.


soos pa en kind
Like a father and child.


en Kaap en wind
Like Cape Town and its wind. It might be a challenge, but we are meant to be together.


en Adam sonder Eva
Adam without Eve. Life wouldn't be complete without our partner.


soos ek en jy
Like you and me.


en jou by my
And you with me.


ja vir nou of is dit ons twee
Yes, for now it's just us two.




Contributed by Ethan P. Suggest a correction in the comments below.
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Miaa


on Superhero (Eden)

Its amazing

More Versions