Three years ago Karlien started performing with Bobby as one of his guitarists and backing vocalist. She also performed a duet with Bobby on his latest album. Two years ago Karlien decided to pursue her own career, and started a rock band - REVOLUSIE. She was both the founder and lead singer of the group. Rock music has always been in her blood and she considers the two years spent with REVOLUSIE as one of her best educational experiences.
Karlien chose to pursue a solo career in Oktober 2008, and left REVOLUSIE. John Vorster Songs signed Karlien as artist. Karlien's album 'Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou' was released. Videos were also shot and released for 'Beter as Liefde' and 'Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou'. Karlien's album spent a couple of weeks under the top 5 sellers on the DKNT charts. The album's sales reached Platinum status.
Karlien appeared in a Afrikaans movie 'Platteland' along Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Jay and Lianie, playing the role of a cheeky senior in high school.
In 2011 she was nominated for 3 Tempo awards - Best new artist, best pop album and Best female artist, of which she won the Best new artist award.
---
Karlien van Jaarsveld is die oudste van 3 kinders. Sy is die ouer suster van die reeds bekende Bobby van Jaarsveld. Karlien is nie βn nuwe gesig in die musiekbedryf nie.
Sy het 3 jaar gelede begin om saam met Bobby op te tree as sy kitaarspeler en backing vocalist. Sy het ook βn duet saam met Bobby gedoen op sy eerste album. Karlien het so 2 jaar gelede besluit om haar eie ding te doen en het toe βn rockband gestig, REVOLUSIE. Sy was dus die stigter en hoofsanger van die groep, REVOLUSIE. Rockmusiek was maar altyd in haar bloed en sy het die 2 jaar saam met REVOLUSIE beskou as een van die beste leerskole ooit.
Karlien het egter in Oktober 2008 besluit om solo te gaan met haar loopbaan en sy het REVOLUSIE verlaat.
Johan Vorster Songs het Karlien as kunstenaar ingeneem. Karlien se album βJakkals Trou Met Wolf Se Vrouβ is uitgereik. Twee videos is ook geskiet van βBeter as Liefdeβ en βJakkals Trou met Wolf se Vrouβ. Karlien se album is alreeds vir βn hele paar weke onder die Top 5 verkopers op die DKNT ranglys. Die album se verkope het ook Platinum Status bereik.
Karlien verskyn ook in November in die nuwe Afrikaanse fliek Platteland saam met Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Jay & Lianie. Sy speel die rol van βn parmantige matriekdogter.
Sy is in 2011 vir 3 Tempo Toekennings benoem β Beste Nuweling, Beste Pop Album en Beste Vroulike Kunstenaar waarvan sy as Beste Nuweling benoem is.
Karlien is ook benoem in die Ghoema Toekenning vir die volgende kategoriee: Beste Vroulike Kunstenaar; Liedjie van die Jaar vir βJakkals Trou met Wolf se Vrouβ, Musiekvideo van die Jaar vir βJakkals Trou met Wolf se Vrouβ, Album van die Jaar vir βJakkals Trou met Wolf se Vrouβ, Beste Pop Album vir βJakkals Trou met Wolf se Vrouβ.
Karlien is as wenner aangewys in die volgende kategoriee: Beste Vroulike Kunstenaar, Musiekvideo van die Jaar en Beste Pop Album.
Karlien is ook deel van βn nuwe Afrikaanse fliek wat in 2013 geskiet word.
Wees op die uitkyk vir Karlien van Jaarsveld!!!!
Rooilipsoene
Karlien van Jaarsveld Lyrics
Jump to: Overall Meaning ↴ Line by Line Meaning ↴
Dis in jou kyk vir my
Dis in jou hello
En hoe jy praat met my
Dis in jou oΓ«
En op jou lippe jy
Weet altyd hoe om dit reg te kry
Jy hang hom teen die kas met oopgetrekte das kyk
Dadelik in hom vas as ek opstaan
Word wakker met βn glimlag
Maak gewoonlik my dag
Al is jy nie hier sal ek vir jou wag
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
Dis in jou hart
Dis in jou lief vir my
Dis in jou soene
En hoe jy kyk na my
Jou hele mens
En wat jy doen vir my
Die beste ek die beste jy
Jy hang hom teen die kas met oopgetrekte das kyk
Dadelik in hom vas as ek opstaan
Word wakker met βn glimlag
Maak gewoonlik my dag
Al is jy nie hier sal ek vir jou wag
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy ruik nog amper heeltemal net soos jy
Jy doen dit want jy weet wat jy later kry
Miljoene rooilipsoene
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
Hy ruik nog amper heeltemal net soos jy
Jy doen dit want jy weet wat jy later kry
Miljoene rooilipsoene
Miljoene rooilipsoene
The lyrics of Karlien van Jaarsveld's song "Rooilipsoene" describe the overwhelming feeling of love and connection that the singer has with their partner. The song is filled with vivid images of how the singer experiences their partner's various actions and traits. The singer finds joy in their partner's laugh, the way they look at them, and the way they speak to them. The lyrics suggest that their partner's presence and affection make them feel cherished and happy, even when they are not physically together. The line "Al is jy nie hier sal ek vir jou wag" ("Even if you're not here, I'll wait for you"), encapsulates the devotion the singer feels towards their partner.
The song also explores the physical connection between the singer and their partner. The singer mentions how they feel their partner's presence when wearing their shirt or reading their notes containing "miljoene rooilipsoene" ("millions of red kisses"). The singer also notes how their partner's shirt keeps them warm at night, like their warm embrace. The lyrics not only celebrate the emotional and physical connection between the singer and their partner but also show how their partner's actions and belongings remind them of their love.
Overall, "Rooilipsoene" is a love song that expresses the overwhelming feeling of affection and connection between two people.
Line by Line Meaning
Dis in jou lag
Your laughter is infectious and brings joy to my life
Dis in jou kyk vir my
The way you look at me shows your love and affection
Dis in jou hello
Your greeting and the sound of your voice brings comfort to me
En hoe jy praat met my
The way you speak to me is filled with kindness and understanding
Dis in jou oΓ«
Your eyes show your true feelings and emotions towards me
En op jou lippe jy
You always know the right words to say to make things better
Weet altyd hoe om dit reg te kry
You always know how to fix things and make them better
Jy hang hom teen die kas met oopgetrekte das kyk
You hang your tie on the closet with it untied, waiting for me to help you
Dadelik in hom vas as ek opstaan
You immediately hug me when I wake up
Word wakker met βn glimlag
I wake up with a smile, thanks to you
Maak gewoonlik my dag
You usually make my day with your actions
Al is jy nie hier sal ek vir jou wag
Even if you're not here, I'll wait for you
As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my
When I wear your shirt, I feel your presence next to me
Hy hou my warm in die aande nes jy
It keeps me warm at night like you do
En elke briefie wat ek in die sak kry
And every note I find in the pocket
Kry miljoene rooilipsoene
Gets millions of red lipstick kisses
Dis in jou hart
Your love comes from the heart
Dis in jou lief vir my
Your love for me is genuine and true
Dis in jou soene
Your kisses are filled with passion and love
En hoe jy kyk na my
The way you look at me shows your affection and adoration
Jou hele mens
Your whole being
En wat jy doen vir my
And what you do for me
Die beste ek die beste jy
Brings out the best in both of us
Hy ruik nog amper heeltemal net soos jy
It still smells a little like you
Jy doen dit want jy weet wat jy later kry
You do it because you know what you will get in return
Miljoene rooilipsoene
Millions of red lipstick kisses
Lyrics Β© O/B/O APRA AMCOS
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
@azerty3706
Ek lief jou afrikaners ππβ₯οΈβ₯οΈβ₯οΈ, Volkstaat vir jou, cheers from France π«π·π«π·π«π·!!!
@jordydesmedt6069
Ek is lief vir die Afrikaanse taal! Groete uit Vlaandere!
@thulisilekhanyisiletokwe8499
karlien your music is the best ,you are one of the reasons i fell in love with Afrikaans music its out of this world.Your voice does the most and you once visited a school i attended which is called H.F Verwoerd ,in Parys i loved Afrikaans music from your first performance with Bobby and now you made this song's music video and included my favorite spot in Parys which 1919( the bridge ).....
@marilizedupreez102
Baie mooi en dankie vir jou mooi musiek jy is n lieflike mooi dame geseen met n mooi stem vir die musiek wereld daarbuite.. β€οΈππ
@yahnufasching6051
Eks mal oor dit... Jy is een ongelooflike kunstenaar... Dis so pragtige lied... Moet jou ook nie steur aan die gene wat Γ± eiertjie te lΓͺ her nie... Vir die wat baie te sΓͺ het... Dis maklik om jou chip in Γ± bord te gooi... Probeer dit bereik wat die ongelooflike vrou bereik het... Glo nie jy sal kan nie... Karlien jy bly awesome... Much love!! πβ€
@daneskedutoit9149
Love die song .β₯
@jordydesmedt6069
Baie dankie vir die pragtige liedjie!
@johanettedafel2480
Love dit Karlien!! Jy is pragtig en love love love jou musiek! β€
@salomedalenesteyn2082
Pragtig
@margarettina3888
Baie Lief vir die liedjie Karlien dankie vir die mooi werk. Jou stem is uitstekkend.