Die Swart
Kobus! Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

'N verkyker, 'n spieël
En die sap in my brein
My enigste bagasie op die lewenstrein

My verkyker is kragtig
Hy kyk nogal ver
Maar soms is daar wolke wat my visie versper
Die swart onder my vingernaels
Vertel die hele naweek se verhaal

My verkyker kyk en kyk
Maar die lens raak te gou vuil
Ek soek my wasige toekoms om dit vir 'n ander te verruil

Maar my kyker raak al swakker
Terwyl my trein verder stoom
En die lense kyk net terug in die kompartement van my droom

En die swart onder my vingernaels
Word my verkyker se hartseer verhaal
Die swart onder my vingernaels
Vertel die hele naweek se verhaal

Ek kyk maar weer terug na die oë in die spieël
Wat argeloos staar na my gillende siel
En ek sien 'n onseker gesig wat al meer na 'n dier s'n lyk
In die dertig watt lig





Die swart onder my vingernaels
Vertel die hele naweek se verhaal

Overall Meaning

The song "Die Swart" by Kobus! is a reflection on a journey of self-discovery, with the lyrics focusing on the singer's baggage and experiences. The singer discusses his "verkyker" (binoculars) and "spieël" (mirror), which serve as his only possessions on the "lewenstrein" (life train). The verkyker symbolizes the singer's perspective on life; it can see far but is obstructed by clouds at times. The lens gets dirty easily, and the singer wishes to trade his wasige toekoms (hazy future) for someone else's clear one.


The chorus talks about the "swart" (black) under the singer's fingernails, which tells the story of his entire weekend, something unsightly that he carries with him. The singer then looks back at himself in the mirror, describing his face as uncertain and fearful, appearing more like an animal. The song ends with the singer acknowledging the sad story told by the black under his nails.


Line by Line Meaning

N verkyker, n spieel En die sap in my brein My enigste bagasie op die lewenstrein
My perception of the world is the only thing I carry with me on this journey, housed in an all-powerful telescope and a reflective mirror, but always colored by the thoughts and emotions swirling around in my brain.


My verkyker is kragtig Hy kyk nogal ver Maar soms is daar wolke wat my visie versper
My telescope is a potent tool for observing the world around me, but sometimes I encounter obstacles or moments of confusion that block its clarity like clouds obscuring the view.


Die swart onder my vingernaels Vertel die hele naweek se verhaal
The dirt under my fingernails tells the story of everything I've done over the weekend, every task and experience imprinted on my body in this simple residue.


My verkyker kyk en kyk Maar die lens raak te gou vuil Ek soek my wasige toekoms om dit vir 'n ander te verruil
I watch through my telescope, but the lens becomes dirty too quickly, obscuring my view of the future. I sometimes wish I could exchange my hazy vision for something clearer, for someone else to see through.


Maar my kyker raak al swakker Terwyl my trein verder stoom En die lense kyk net terug in die kompartement van my droom
Unfortunately, my telescope is only growing weaker as I move forward on the train of life, while the lens simply looks back at the compartment of my dreams instead of focusing on the present.


Ek kyk maar weer terug na die oe in die spieel Wat argeloos staar na my gillende siel En ek sien 'n onseker gesig wat al meer na 'n dier s'n lyk In die dertig watt lig
I turn once again to look into the eyes in the mirror, witnessing a reflection of my soul's tormenting screams. I see an uncertain face that resembles more and more that of an animal in the dim thirty-watt light.


Die swart onder my vingernaels Word my verkyker se hartseer verhaal Die swart onder my vingernaels Vertel die hele naweek se verhaal
Ultimately, the dirt under my nails serves as a poignant reminder of the sorrowful tale told through my telescope, the story of the entire weekend encapsulated in this small detail on my fingertips.




Contributed by Lily R. Suggest a correction in the comments below.
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

More Versions