Dans
Kurt Darren Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Elke oggend word ek wakker met 'n plan 'n plan om jou te vang
Want ek dink aan jou van vroeg in die oggend
Sê net waar en ek kry jou daar

Ek weet al vat dit net een dans saam met my
Daarna sal jy nie genoeg kan kry
Net een dans net ek en jy
Gee my jou hand op die dansvloer vanaand

En ek wil dans in die oggend
Dans deur die dag
Dans saam met jou
Dans heelnag en ek wil draai in die rondte
Draai om en om my ding

Dans tot ons moeg is
Dans tot dit genoeg is
Dans in eerste rat en tot die vonke spat
En ek wil draai in die ronde
Draai om en om my ding
En draai in die rondte want jy laat my hart sing

Ek dink aan jou elke sekonde
En ek wens jy was hier
Ek mis jou sommer
Jy laat my net ‘n bietjie vinniger stap
En ek kannie langer wag vir die dansvloer vanaand

En ek wil dans in die oggend
Dans deur die dag
Dans saam met jou
Dans heelnag en ek wil draai in die rondte
Draai om en om my ding

Dans tot ons moeg is
Dans tot dit genoeg is
Dans in eerste rat en tot die vonke spat
En ek wil draai in die ronde
Draai om en om my ding
En draai in die rondte want jy laat my hart sing

In die rondte in die rondte in die rondte want jy laat my hart sing
In die rondte in die rondte in die rondte want jy laat my hart sing

En ek wil dans in die oggend
Dans deur die dag
Dans saam met jou
Dans heelnag
Dans in die oggend
Dans deur die dag
Dans saam met jou
Dans heelnag en ek wil draai in die ronde
Draai om en om my ding

Dans tot ons moeg is
Dans tot dit genoeg is
Dans in eerste rat tot die vonke spat
En ek wil draai in die rondte




Draai om en om my ding
En draai in die rondte want jy laat my hart sing

Overall Meaning

The lyrics of the song "Dans" by Kurt Darren express the singer's desire to dance with his loved one. He wakes up every morning with a plan to catch her and cannot stop thinking about her. He believes that just one dance with him will not be enough for her, and he promises to dance with her all day and night until they are tired. He also talks about how he misses her and wishes she was here, as she makes him feel alive and invigorates him to dance. The lyrics are an expression of the singer’s passionate love towards his partner.


The song has a catchy tune that is easy to dance to. The lyrics, too, are simple yet relatable, making it a popular hit at parties and weddings. The song has a message of love and romance, and its upbeat melody creates a romantic and lively atmosphere when danced to. The song speaks to the importance of being present in the moment and enjoying every second of the dance. The chorus repetition of "dans in die rondte" evokes a feeling of never-ending pleasure and joy.


Line by Line Meaning

Elke oggend word ek wakker met 'n plan 'n plan om jou te vang
Every morning I wake up with a plan, a plan to catch you


Want ek dink aan jou van vroeg in die oggend
Because I think of you from early in the morning


Sê net waar en ek kry jou daar
Just say where and I'll get you there


Ek weet al vat dit net een dans saam met my
I already know it only takes one dance with me


Daarna sal jy nie genoeg kan kry
Afterwards, you won't be able to get enough


Net een dans net ek en jy
Just one dance, just you and me


Gee my jou hand op die dansvloer vanaand
Give me your hand on the dance floor tonight


En ek wil dans in die oggend
And I want to dance in the morning


Dans deur die dag
Dance through the day


Dans saam met jou
Dance with you


Dans heelnag en ek wil draai in die rondte
Dance all night and I want to spin around


Draai om en om my ding
Spin around my thing


Dans tot ons moeg is
Dance until we are tired


Dans tot dit genoeg is
Dance until it's enough


Dans in eerste rat en tot die vonke spat
Dance in top gear until the sparks fly


Ek dink aan jou elke sekonde
I think of you every second


En ek wens jy was hier
And I wish you were here


Ek mis jou sommer
I miss you, just like that


Jy laat my net ‘n bietjie vinniger stap
You make me walk just a little bit faster


En ek kannie langer wag vir die dansvloer vanaand
And I can't wait any longer for the dance floor tonight


In die rondte in die rondte in die rondte want jy laat my hart sing
In circles, in circles, because you make my heart sing


En draai in die rondte want jy laat my hart sing
And spin around because you make my heart sing




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

colby


on Bloubergstrand se Sonsak

dit is 'n baie lekker liekie en dit is goed

More Versions