Lianie was born on Monday, August 02, 1976 in Vereeniging on a farm just outside Oranjeville. She release her debut album in September 2007, Vergeet My Nie. Lianie is not only a singer but made her debut in November 2011 as a actor in the Afrikaanse film "Platteland"
Bonnie & Clyde
Lianie May Lyrics
Jump to: Overall Meaning ↴ Line by Line Meaning ↴
Ons was omgeslaan
Ons was lus vir alles nuut
Ons was altyd saam
Kiepie mielies in die fliek
Dikgevry in die agterstery
En die troue was te duur die honeymoon te kort
En hoe vlieg die tyd verby?
En waar los dit vir ek en jy?
Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy sê jy sal 'n bank beroof
En so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kan wees
Soos Bonnie en Clyde
Soos Jekyll en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het
Ek onthou toe jy wou loop
Ek onthou dit goed
Maar vir my het jy belowe deur die sweet en bloed
Dat as alles om ons val
Dat ek en jy onsself sal bly
Ek sal bid vir bietjie hoop
Ek sal als probeer
Ek sal saam met jou wil loop
Tot die aardeskeur
Ek sal vassteek in jou kop
En swem al is dit stroomop
Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy sê jy sal 'n bank beroof
En so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kan wees
Soos Bonnie en Clyde
Soos Jekyll en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het
Ruk jou bietjie reg
Ek is werd om voor te veg
Ek wil weer so voel
Kom maak my joune
Hoe kan ek vergeet
Al die jare al die sweet?
Dis nie iets om weg te gee
Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy sê jy sal 'n bank beroof
En so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kan wees
Soos Bonnie en Clyde
Soos Jekyll en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het
Kom wys vir my hoe lief jy my het
Kom wys vir my hoe lief jy my het
The song "Bonnie & Clyde" by Lianie May tells the story of a couple who were once madly in love, but have now fallen out of love and are struggling to find their way back to each other. The first verse describes how they were young and wild, always together, enjoying new experiences and being intimate in the backseat of the car. The second verse talks about how they have now settled down, with children in the backseat and the honeymoon phase long gone. They wonder where time has gone and how they ended up where they are.
The chorus is a plea from the singer to her partner to hold onto their love and not throw it away. She wishes they could be like famous couples in history, such as Bonnie and Clyde, who stuck together through thick and thin. She mentions Jekyll and Hyde and Romeo and Juliet, two other famous pairs whose love stories were not without challenges.
In the third verse, the singer remembers a time when her partner wanted to leave, but swore that they would stay together through it all. She promises to fight for their relationship and begs her partner to do the same. The chorus is repeated, emphasizing the singer's desire to be held and loved again like they used to be.
Overall, "Bonnie & Clyde" is a bittersweet song about the ups and downs of a relationship, and the struggles that can come with staying committed to each other.
Line by Line Meaning
Ons was rasend ons was jonk
We were raging, we were young
Ons was omgeslaan
We were turned upside down
Ons was lus vir alles nuut
We were hungry for everything new
Ons was altyd saam
We were always together
Kiepie mielies in die fliek
Kissing in the back seat of the car
Dikgevry in die agterstery
Cuddled up in the back seat
En die troue was te duur die honeymoon te kort
And the wedding was too expensive, the honeymoon too short
Nou's die kinders op die agterseat van ons ou Ford
Now the kids are on the back seat of our old Ford
En hoe vlieg die tyd verby?
And how time flies by?
En waar los dit vir ek en jy?
And where does it leave you and me?
Ek lief jou maar jy gooi my weg
I love you but you throw me away
My lief jy weet jy maak nie reg
My love, you know you're not doing it right
Dit voel al wat ons doen is veg
It feels like all we do is fight
Ek wens jy kan my net vashou
I wish you could just hold me
En jy sê jy sal 'n bank beroof
And you say you'll rob a bank
En so vir my jou hart beloof
And promise me your heart
Ek wens dat ons net weer kan wees
I wish we could just be again
Soos Bonnie en Clyde
Like Bonnie and Clyde
Soos Jekyll en Hyde
Like Jekyll and Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het
Like Romeo and Juliet, show me how much you love me
Ek onthou toe jy wou loop
I remember when you wanted to leave
Ek onthou dit goed
I remember it well
Maar vir my het jy belowe deur die sweet en bloed
But you promised me through sweat and blood
Dat as alles om ons val
That if everything around us falls apart
Dat ek en jy onsself sal bly
That you and I will stay together
Ek sal bid vir bietjie hoop
I will pray for a bit of hope
Ek sal als probeer
I will try everything
Ek sal saam met jou wil loop
I will want to walk with you
Tot die aardeskeur
Until the world ends
Ek sal vassteek in jou kop
I will get stuck in your head
En swem al is dit stroomop
And swim even if it's against the current
Ruk jou bietjie reg
Get yourself together
Ek is werd om voor te veg
I am worth fighting for
Ek wil weer so voel
I want to feel that way again
Kom maak my joune
Come make me yours
Hoe kan ek vergeet
How can I forget
Al die jare al die sweet?
All the years, all the sweat?
Dis nie iets om weg te gee
It's not something to give up
Kom wys vir my hoe lief jy my het
Come show me how much you love me
Lyrics © O/B/O APRA AMCOS
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
@franscoisnel1416
Die was die beste song van julle twee saam... Ek love Jay sal hom graag eendag wil live kyk!
@ernstgebhardt765
Ek wens ek kan vir lianie may steit was huo in my arms van ernst Gebhardt af ❤❤❤❤❤❤❤❤
@anjanevanstaden4993
Wow ek hou so baie van hierdie liedjie❤
@onlycarmusic5130
Love die song
@ernstgebhardt765
Ek kan bly wees ek het haar gevat in my lewe om vir haar my liefde vir haar te kan gee thes dreams come true for you Lianie may ek is nog baie lief vir daai persoon in my lewe van ernst Gebhardt Saam met lianie may ❤❤❤❤❤❤❤❤
@GodfreySysaar
My naam is Gotta Godfrey x mal owr afrikanse musiek al semy famielie n vriende x crazy
@Nikk_ikzy0
Ek en my klas het op hierdie liedjie gedaans vir ons skool konsert toe ons in Graad R was
@user-uz7be6mp1h
Julle sing so mooi saam hou van julle musiek baie❤
@benitafreysen3966
Your videos are stunning!!! Just love them!!!
@hedgehoghaven7982
Love die video het hom lank gesoek😄