Toe stop my hart
Lianie May Lyrics
J: Hei...
L: Ek het nie gedink jy gaan kom nie.
J: Ek het mos gesê ek sal altyd daar wees. By wie't jy gehoor ek's uit?
L: Jou ma. Ek het haar by Checkers gekry. Sy't gesê hulle't jou vrygelaat.
J: Ja. Dankie vir die werk.
L: Dankie vir jou. Die perde het iemand nodig wat weet wat hy doen. Ek hoop nie jy gee om nie maar
ek het vir jou ‘n bed in die skuur gemaak.
J: Nee geen probleem nie. Ek moet in elk geval vanaand die perde gaan harnas.
L: Goed dan sien ek jou môre-oggend.
J: Ek het jou gemis.
J: Ek weet ek het foute gemaak. Mens kan mos nie alles net so weggooi nie.
L: Hierdie gaan nie werk nie.
J: Ek's jammer. Ek sal net met die perde klaarmaak, dan sal ek gaan.
Vers 1
L: Ek het gedroom van ‘n plek
waar die son nooit gaan set.
Jy was daar in ‘n tronk
en ek moes jou kom red,
my babie, met als wat ek het, my babie.
J: En ek mis jou vanaand
in hierdie hel van ‘n plek,
mis jou te veel om te sê.
Ek voel ‘n mes teen my nek
en my asem raak min, my babie.
Ek vra jou maak gou, my babie.
Refrein: Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou
en in my hart is daar ‘n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.
Vers 2
J: Daar was te veel om te sê,
te veel wat jy nie wil weet.
Maar spyt kom altyd te laat.
Ek sou jou nooit kon vergeet.
As ek alles kon terugdraai, babie,
sou ek my wou terugwaai, babie,
L: tot hier by my, soos dit was,
waar ons ‘n lewe kon bou,
waar ek jou styf vas kon hou.
Maar dis nou flenters en rou.
Op jou sal ek nooit kan opgee, babie.
Dit belowe ek jou, my babie.
Refrein
Brug: Want elke tree saam met jou, my babie,
los ons al die seer agter ons, babie.
Lyrics found here
Contributed by Hunter J. Suggest a correction in the comments below.
To comment on specific lyrics, highlight them
Lianie May is a musician from South African, who launched her career in 2007 with her debut album Vergeet My Nie (Forget Me Not) and is best known for her song Soen My Nie Meer Nie (Don't Kiss Me Anymore). Most of her songs is in her native language, Afrikaans, but some is in English and tributes to popular singers like Belinda Carlisle.
Lianie was born on Monday, August 02, 1976 in Vereeniging on a farm just outside Oranjeville. She release her debut album in September 2007, Vergeet My Nie. Read Full BioLianie May is a musician from South African, who launched her career in 2007 with her debut album Vergeet My Nie (Forget Me Not) and is best known for her song Soen My Nie Meer Nie (Don't Kiss Me Anymore). Most of her songs is in her native language, Afrikaans, but some is in English and tributes to popular singers like Belinda Carlisle.
Lianie was born on Monday, August 02, 1976 in Vereeniging on a farm just outside Oranjeville. She release her debut album in September 2007, Vergeet My Nie. Lianie is not only a singer but made her debut in November 2011 as a actor in the Afrikaanse film "Platteland"

More Genres
No Artists Found
More Artists
Load All
No Albums Found
More Albums
Load All
No Tracks Found
Genre not found
Artist not found
Album not found
Search results not found
Song not found
Blue Xoxo
Ek het gedroom van 'n plek, waar die son nooit gaan set.
Jy was daar in 'n tronk en ek moes jou kom red, my baby.
Met als wat ek het, my baby.
En ek mis jou vanaand, in hierdie hel van 'n plek.
Mis jou te veel om te sê, ek voel 'n mes teen my nek.
En my asem raak min, my baby.
Ek vra jou maak gou, my baby.
Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou.
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.
Daar was te veel om te sê, te veel wat jy nie wou weet.
Maar spyt kom altyd te laat, ek sou jou nooit kon vergeet.
As ek alles kon terugdraai, baby.
Sou ek my wou terug waai, baby.
Tot hier by my, soos dit was, waar ons 'n lewe kon bou.
Waar ek jou styf vas kon hou, maar dis nou flenters en rou.
Op jou sal ek nooit kan opgee, baby.
Dit belowe ek jou, my baby.
Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou.
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.
Want elke tree saam met jou, my baby.
Los ons al die seer agter ons, baby.
Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou.
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.
Dit alles vir jou.
liihle futshane
et gedroom van 'n plek, waar die son nooit gaan set.

Translate to English
Descreat Menthol
I am an Indian boykie and I love Afrikaans music, the chorus of "my hart..." is stuck in my head forever, you go Lianie you are now on my CD rack ;-)
challenges
Even me from India too the state of Meghalaya.the chorus was really toch my heart.
--
Ñ
Blue Xoxo
Ek het gedroom van 'n plek, waar die son nooit gaan set.
Jy was daar in 'n tronk en ek moes jou kom red, my baby.
Met als wat ek het, my baby.
En ek mis jou vanaand, in hierdie hel van 'n plek.
Mis jou te veel om te sê, ek voel 'n mes teen my nek.
En my asem raak min, my baby.
Ek vra jou maak gou, my baby.
Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou.
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.
Daar was te veel om te sê, te veel wat jy nie wou weet.
Maar spyt kom altyd te laat, ek sou jou nooit kon vergeet.
As ek alles kon terugdraai, baby.
Sou ek my wou terug waai, baby.
Tot hier by my, soos dit was, waar ons 'n lewe kon bou.
Waar ek jou styf vas kon hou, maar dis nou flenters en rou.
Op jou sal ek nooit kan opgee, baby.
Dit belowe ek jou, my baby.
Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou.
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.
Want elke tree saam met jou, my baby.
Los ons al die seer agter ons, baby.
Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou.
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.
Dit alles vir jou.
Kagiso Tebo Seopane
You'd think I understand a word if you heard me singing along these song.. I love it.
Fiela se ander Kind
baie dankie
Abrie Henning
Die mooiste diepste song ooit, elke keer n knop in my keeel, en dan is dit net sooo en die trane looop..... Dis sooo moooi... Stunning, ons kort meer sulke diep songs... ❤️ ❤️ ❤️ ❤️
roux lucitt
FINALLY A GREAT VIDEO!!! AWESOME SONG!!! Their voices are absolutely perfect together!!
Wouter die Kabouter
Baie mooi liedjie! Ek`t grootgeword in daardie deel van Suid-Afrika, dis baie mooi in die somer maar koud en dor in die winter. Afrikaans bly maar `n mooi taal, al moet ek dit self se!!
PESCE JEAN PIERRE
Très beaux accords, belles voix, bravo.