Plus Minus Maal Deel
Liezel Pieters Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Nooit gedink dat ek jou by my sou hΓͺ nie
Nooit gedink die storm sal ooit gaan lΓͺ nie
Jy bring die rustigheid
Bring die beste uit in my in my

Elke een van ons elke een van ons soek dit
As jy dit ooit kry as jy dit ooit kry
Moet dit nie laat gaan
Hou net vas daaraan
Ek maak elke dag die somme
Hoe ons bymekaar gekom het

Ek plus jy
Minus al die kere wat ons altwee seergekry het
Dis soveel beter as ek jou by my het
Hoe meer maal jy deel is van my lewe
Vier en twintig sewe wil ek
Jou vir altyd naby my hΓͺ
Jy's plus minus heeltemaal 'n deel van my

Nooit geweet dat jy my eendag sou liefhΓͺ
Nooit geweet hoe voel die gevoel as jy dit sΓͺ
Jy bring die lewe terug
Jy skyn 'n nuwe lig op my op my

Elke een van ons elke een van ons soek dit
As jy dit ooit kry as jy dit ooit kry
Moet dit nie laat gaan
Hou net vas daaraan
Ek maak elke dag die somme
Hoe ons bymekaar gekom het

Ek plus jy
Minus al die kere wat ons altwee seergekry het
Dis soveel beter as ek jou by my het
Hoe meer maal jy deel is van my lewe
Vier en twintig sewe wil ek
Jou vir altyd naby my hΓͺ
Jy's plus minus heeltemaal 'n deel van my

Ek plus jy
Minus al die kere wat ons altwee seergekry het
Dis soveel beter as ek jou by my het
Hoe meer maal jy deel is van my lewe
Vier en twintig sewe wil ek
Jou vir altyd naby my hΓͺ
Jy's plus minus heeltemaal 'n deel van my





Nooit geweet dat jy my eendag sou liefhΓͺ

Overall Meaning

The song "Plus Minus Maal Deel" by Liezel Pieters is a beautiful love song that talks about the unexpectedness of love and how it can change one's life for the better. The first stanza begins with the singer expressing her disbelief that she has found love and that the storm of life has finally calmed down. She attributes this newfound peace and tranquility to her partner who brings out the best in her. The chorus reinforces this sentiment by saying that both partners crave the same feeling and that they should hold onto it and cherish it. The singer then goes on to do the math of how they came together and how they have both overcome hurt in the past, but now that they are together, life is much better.


Line by Line Meaning

Nooit gedink dat ek jou by my sou hΓͺ nie
I never thought that I would have you by my side


Nooit gedink die storm sal ooit gaan lΓͺ nie
I never thought the storm would ever calm down


Jy bring die rustigheid
You bring tranquility


Bring die beste uit in my in my
You bring out the best in me


Elke een van ons elke een van ons soek dit
Each and every one of us search for it


As jy dit ooit kry as jy dit ooit kry
If you ever find it, if you ever find it


Moet dit nie laat gaan
Don't let it go


Hou net vas daaraan
Just hold on to it


Ek maak elke dag die somme
I add up every day


Hoe ons bymekaar gekom het
How we came together


Ek plus jy
Me plus you


Minus al die kere wat ons altwee seergekry het
Minus all the times we have been hurt


Dis soveel beter as ek jou by my het
It is so much better when I have you by my side


Hoe meer maal jy deel is van my lewe
The more times you are a part of my life


Vier en twintig sewe wil ek
24/7 I want


Jou vir altyd naby my hΓͺ
To always have you close to me


Jy's plus minus heeltemaal 'n deel van my
You are plus minus completely a part of me


Nooit geweet dat jy my eendag sou liefhΓͺ
I never knew that you would one day love me


Nooit geweet hoe voel die gevoel as jy dit sΓͺ
Never knew how it feels when you say it


Jy bring die lewe terug
You bring life back


Jy skyn 'n nuwe lig op my op my
You shine a new light on me




Lyrics Β© O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

@Sir_Olf

Prima te verstaan als Nederlander en zou echt een lied zijn die hier op de radio gedraaid zou moeten worden.
Heel mooi!

@jangeert69

Zal wel nooit gebeuren, hier draaien ze alleen van dat gerap, geschreeuw muziek, eigenlijk wat in de vuilnisbak hoort. Ik heb zelf al veel muziek in Zuid-Afrikaans, waaronder van Liezel Pieters, AndriΓ«tte, Heintje, Freddy Quinn, Carike Keuzenkamp, Glenys Lynne, Greta Jones, Ilonka Biluska, Jim Reeves, Juanita Du Plessis, Sonja Herholdt, maar er zijn er nog meer.

@machielnel934

Liezel Pieters is die Engel wat aarde toe gekom het om alles beter te maak. Sy het die mees "underrated" stem in ons Suid Afrika. Sy is fantasties en roer mens op maniere wat niemand anders kan nie.

@davidvanstaden

oh yes, baie underrated

@TP-gu3he

Tristin Pieters......... TP65 geniet hom. πŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺ

@MilanVanco-ox5us

Jste super zpΔ›vačka a mΓ‘te krΓ‘snΓ© pΓ­snΔ›,projev a vΕ‘e ,super,super,super πŸ˜‰πŸ˜‰πŸ˜‰

@antoinewielen1281

A wonderful song, would great to have her in the Netherlands, like a lot of other artists from South Africa... I love the music, My Afrikaans begint beter te word, Ik luister alleen maar na musiek van Sud Afrika... wow, and Liezel is a wonderful singer, you can really have a break thru in the Netherlands.... please concider your fans here.... Thank you!!

@jwoverbeek8887

Top een van de beste stemmen in nedersaksische taal gebied (Nederlands, deutsch en Afrikaans) klasse lied

@shirenzalabradors7873

Liezel jou stem is aansteeklik! Ek het jou altyd gehoor en raakgesien so in die agtergrond van baie bekende sangers en opvoerings, en geweet eendag gaan jy voor staan!!
Eks mal oor elke lied wat by jou mond uitkom want jy dra dit met krag. Jy is sΓ³ deel van God se plan om mense te laat "voel" in elke lied wat jy sing.
Mag jy nog in baie lande toer en jou pragtige stem gaan stempel op elke persoon se hart.

@jeannettebruyns9629

Dankie vir die pragtige lied Liezel... Jy is werklik one of a kind! πŸ‘Œ

More Comments