Mamma
Nicholis Louw Lyrics


Instrumental

To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Most interesting comments from YouTube:

@yeromeboois9617

Mamma dankie vir wie ek is
Dankie vir wat ek nooit sal wees
Daar's baie wat ek graag wou sê
As ek vergeet
Vergewe my

Mamma jy was nog altyd daar
Jy't my geleer jy't my bewaar
As ek my lewe oor kan kry
Wens ek Ma is daar by my
Daar by my

En ek weet jy't gedroom
En ek weet jy't geglo
En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oë

Maar ek is waar ek is
Want Ma't my gely
En ek mis jou
Ek mis jou

Mamma miskien was ek verkeerd
Jou trane sal ek
Nooit vergeet
Vandag wil ek net jammer sê
Ek's lief vir jou
Vergewe my
Vergewe my

En ek weet jy't gedroom
En ek weet jy't geglo
En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oë
Maar ek is waar ek is
Want Ma't my gely
En ek mis jou
Ek mis jou
Ma ek mis jou
En ek mis jou

Mamma ek hoop jy's trots op my (Jy's trots op my)
Ek hoop vandag maak ek jou bly (Maak ek jou bly)
As ek my lewe oor kan kry
Wens ek Ma
Is daar by my (Is daar by my)
Is daar by my

Want ek weet jy't gegloo (Weet jy't geglo)
Saam my gedroom (Saam my gedroom)
Hierdie lied is net vir jou
Mamma



@donavanreed5137

Mom thank you for who I am
Thank you for what I will never be
There's a lot I wanted to say
If i forget
Forgive me

Mom you've always been there
You taught me you kept me
If I can get my life over
I wish Mom was there with me
There with me

And I know you dreamed
And I know you believed
And I'm sorry I was not always under your eyes

But I'm where I am
Because Ma't suffered me
And i miss you
I miss you

Mom maybe I was wrong
I will shed your tears
Never forget
Today I just want to say sorry
I love you
Forgive me
Forgive me

And I know you dreamed
And I know you believed
And I'm sorry I was not always under your eyes
But I'm where I am
Because Ma't suffered me
And i miss you
I miss you
Mom I miss you
And i miss you

Mom I hope you're proud of me (You're proud of me)
I hope today I make you happy (I make you happy)
If I can get my life over
I also wish Ma
Is there with me (Is there with me)
Is there with me

Because I know you believe (Do you know you believe)
Dreamed with me (Dreamed with me)
This song is just for you
Mom



All comments from YouTube:

@brendatiemie5590

I will always miss my mom looking after her myself till she passed away 18/03/22 ...Thank you God 🙏🙌

@belindacoetze899

I played this song at my Mother's funeral 16 years ago.... and every year since I listen to it on her Birthday as a reminder... Her Birthday is today :( thank you Kurt and Nicolas for this beautiful song it has become such a part of my world and holds such a special place in my heart

@localspinningfish

So sorry for your loss Belinda, also played this for my mom 8 years ago, and it was because we had an argument just before she crossed over, it was also played at her funeral, with alot more meaning

@killerxsenekal9392

mine too

@joekiebroodryk58

Ons het saterdag ons finale groet gedoen 29/01/2022 aan my ma en die liedjie was vir ons ñ laaste groet , laaste dankie en laaste lief vir ma. Dankie dat ons julle liedjie kon deel met famielie en vriende en julle die regte woorde vir ons kon gee in die hartseer tyd van ons lewe.

@preciousgift25

This is so beautiful 🥺
The melody, harmony, lyrics. It's heaven 🎉

@magdabrand4898

My mamma is oorlede toe ek 9 jaar oud is. Daar is soveel dae wat ek vd woorde in die lied vir haar wil sê. Dankie dit is kosbaar

@colonialpietersen1800

Sjoe Ds baie mooi julle ht my nou weggevat mt die song,dankie vir julle bemoediging

@rinacoetzee3244

Ja, my liefste moedertjie moes ek aan die dood afstaan op 24 Des. 1998, so BITTER lank al ..... so hartseer om na hierdie besondere liedjie te luister!! x.

@ancoisnaude4087

So pragtig, huil nou weer v vooraf, my mamma baie oud en my skoonmammie, 2019 oorlede, ja die lewe gaan aan en ek moet maar sterk wees vir my man, wat beide sy ouers nie meer het nie, stunning diep song.... Het dit so nodig

More Comments

More Versions