Hartswater
Robbie Wessels Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

met pleister en berband plak en fix ons al ons
wonde
met antibiotika maak ons alles reg
ons gooi dettol in die water
en ontsmet dan al die kieme
vitamiene b kompleks sort ons uit oornag

maar hoe plak mens n pleister
in die diepste koudste duister
hoe plak mens n pleister op n hart
is daar spesiale kruie
vir die siel se diepste
iets behalwe rooiwyn vir die pyn
want ek dink dit was so kwart voor elf
toe ek weer in my hart gaan delf
en sien jy's nie meer daar nie
jy's vervang

ek is terug by die begin streep
op n plaasmeisie verlief
liewe jesus ek vra mooi
help my asseblief
daar is nog trane in my hande
nog skade in my lande
ek's verlief
ek weet ek is verlief

hartswater was vir niemand so soet nie
soos vir my op die teerpad om vir jou te kom
groet nie
hartswater was vir niemand so soet nie
soos vir my op die grondpad om jou weer te
ontmoet nie

tussen hoenders en bramaanbeeste en stroopsoet
waatlemoene
droom ek saans van jou as die wind waai en dit
reen
dan verdrink ek in jou skrefies oe jou sagte sagte
soene
en dan wonder ek waantoe is jy heen
dan droom ek hoe ek luister as jy saggies vir my
fluister
kom ek plak n pleister op jou hart
ek is die spesiale kruie
vir jou siel se diepste snye
die rooiwyn sonder kopseer vir jou pyn
maar dis lankal verby kwart voor elf
toe ek weer in my hart gaan delf
geluk le nie by jou nie maar by my

ek is terug by die begin streep
op n plaasmeisie verlief
liewe jesus ek vra mooi
help my asseblief
daar is nog trane in my hande
nog skade in my lande




ek's verlief
ek weet ek is

Overall Meaning

In Robbie Wessels's song "Hartswater," he talks about the different ways we try to heal physical wounds with bandages, plaster, medicine, disinfectants, and vitamins. However, he asks how one can heal a broken heart. Are there any special remedies to fix the deepest wounds of the soul? He wonders whether there are any special herbs or something more powerful than just red wine to ease the pain. The song talks about how sometimes one may look back and realize that someone they loved deeply is no longer there, and they have been replaced.


The singer admits to being back to where they started, falling in love like a teenage girl in the farm. He then asks God for help, admitting to still having tears in their eyes and damage in their land, meaning their heart. Hartswater is a type of bottled water named after the town with the same name, a farming town in South Africa, which may symbolize the purity, clarity, and sweetness of love. The song's lyrics paint a picture of a person who is still smitten with someone they have lost, yet they acknowledge that it may be time to move on.


Line by Line Meaning

met pleister en berband plak en fix ons al ons wonde
We cover all our wounds with plaster and bandages, trying to fix ourselves.


met antibiotika maak ons alles reg
We think we can cure everything with antibiotics.


ons gooi dettol in die water
We try to sterilize everything, including the water.


en ontsmet dan al die kieme
We try to kill off any germs too.


vitamiene b kompleks sort ons uit oornag
We think we can solve everything with vitamin B complex overnight.


maar hoe plak mens n pleister in die diepste koudste duister
But how can we cover up our deepest, darkest pain?


hoe plak mens n pleister op n hart
How can we heal a broken heart?


is daar spesiale kruie vir die siel se diepste iets behalwe rooiwyn vir die pyn
Is there a special herb for the deepest wounds of the soul, something other than red wine for the pain?


want ek dink dit was so kwart voor elf toe ek weer in my hart gaan delf en sien jy's nie meer daar nie jy's vervang
I think it was around three in the morning when I dug deep into my heart and realized you're not there anymore, you've been replaced.


ek is terug by die begin streep op n plaasmeisie verlief liewe jesus ek vra mooi help my asseblief daar is nog trane in my hande nog skade in my lande ek's verlief ek weet ek is verlief
I'm back to where it all began, in love with a farm girl. Dear Jesus, I ask for your help, there are still tears in my hands, there is still damage in my fields. I'm in love, I know I am.


hartswater was vir niemand so soet nie soos vir my op die teerpad om vir jou te kom groet nie
Heartwater was never as sweet for anyone as it was for me, driving on the tar road to come greet you.


hartswater was vir niemand so soet nie soos vir my op die grondpad om jou weer te ontmoet nie
Heartwater was never as sweet for anyone as it was for me, walking on the dirt road to meet you again.


tussen hoenders en bramaanbeeste en stroopsoet waatlemoene droom ek saans van jou as die wind waai en dit reen
Amidst the chickens, Brahman cows and sweet syrupy watermelons, I dream of you at night when the wind blows and it rains.


dan verdrink ek in jou skrefies oe jou sagte sagte soene en dan wonder ek waantoe is jy heen
Then, I get lost in your lap and your soft, tender kisses, and I wonder where you are now.


dan droom ek hoe ek luister as jy saggies vir my fluister
Then I dream of how I listen attentively when you whisper softly to me.


kom ek plak n pleister op jou hart
I come and heal your broken heart with a plaster.


ek is die spesiale kruie vir jou siel se diepste snye
I am the special herb for the deepest wounds of your soul.


die rooiwyn sonder kopseer vir jou pyn
I am the red wine without a headache, for your pain.


maar dis lankal verby kwart voor elf toe ek weer in my hart gaan delf geluk le nie by jou nie maar by my
But it's long past three in the morning when I dug deep into my heart and realized that happiness doesn't lie with you, but with me.




Contributed by Evan J. Suggest a correction in the comments below.
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Reinz


on My Vissermanvriend se Pa

I sing a song without any fancy words.

More Versions