Aan almal wat wonder……
Shine 4 het in Oktober 2001 die eerste vertoning ooit gehad op Aardklop….dit was n absolute ramp…..ons het drie kostuum veranderings gehad, zips wat nie wil op nie, boots wat nie wil vas nie, en glitter op alles! Dit was die geboorte van iets onbeskryflik energiek en passievol!
Vir 7jaar lank het ons na elke dorpie gegaan wat ons daar wou he, ons het derduisende kilometers gery en gesing! Ons het geleer om mekaar te beskerm, te vertrou, by te staan, lief te he en uiterse respek vir mekaar geleer.
In 2007 was daar 'n besluit geneem tussen ons vier, en het ons besef, ons het bereik wat ons wou bereik, ons het Shine 4 'n huishoudelike naam gemaak, ons het ons eie drome laat waar word en groot geword in die groep….en nou is dit tyd om aan te beweeg, nuwe drome te droom, nuwe visies, nuwe energie, nie meer maal vier nie, maar maal een met die krag van vier.
Shine 4 hou nie op omdat daar kwaai gevoelens rond loop nie, in teendeel, Shine 4 hou op omdat ons mekaar die beste lewens toewens, met die grootste sukses…ons sal nooit onsself terughou van groter, mooier dinge in die lewe nie. Ons leuse aan die begin was, “WANT ONS KAN”….en nou kan ons se “ONS HET”, en dis die wonderlikste gevoel vir vier gewone poppe, met n enorme droom, baie deursettings vermoe, krag en genade van Bo, om dit te kon bereik! Daar is soveel wat ons gaan mis van ons tyd saam as ook van julle ons grootste ondersteuners. Ons eindig ons leeftyd met Shine 4 op 7jaar en 2maande….maar dan maak ons plek vir nuwe uitdagings…
Starstruck is n musiekblyspel waar ons hulde bring aan kunstenaars oor die dekades, soos wat net ons kan… Shine 4 het Starstruck die lig laat sien in 2004 en sal in 2009 steeds beskikbaar wees vir hierdie teaterstuk!
Kyk gerus na hierdie video clip vir 'n voorsmakie:
Fiesta
Shine 4 Lyrics
Jump to: Overall Meaning ↴ Line by Line Meaning ↴
Dit nog 'n kans
Want ons gaan sing
En ons gaan dans
Komaan gee
Dit nog 'n kans
Want ons gaan sing
Die sterre blink vanaand so hoog, die strand is ons verhoog
Sit die radio aan dat ons kan hoor
Sit dit nog harder
Nog harder (Ja)
Kom ons speel daai liedjie voor ek dit verloor
En ons gaan op, ons gaan af, ons gaan op en af
Draai in die rondtestebonte, ons is so laf
Die son kom op, ons dans die sterre weg
Sing saam, dit klink vir my so reg
(En toe) En ons gaan op, ons gaan af, ons gaan op en af
Draai in die rondtestebonte, ons is so laf
Die son kom op, ons dans die sterre weg (Is dit)
Sing saam, dit klink vir my so reg
(Kom ons party)
(Fiesta)
(Nou gaan ek)
Duik in die see van klank en dans
Gee dit nog 'n kans
Voel 'n golf van ritme deur jou lyf
Kom ons fiesta (Fiesta)
Nou siesta (Siesta)
Gryp die oomblik aan voor dit wegdryf
En ons gaan op, ons gaan af, ons gaan op en af
Draai in die rondtestebonte, ons is so laf
Die son kom op, ons dans die sterre weg
Sing saam, dit klink vir my so reg
Komaan gee
Dit nog 'n kans
Want ons gaan sing
En ons gaan dans
Komaan gee
Dit nog 'n kans
Want ons gaan sing
En ons gaan dans
En ons gaan op, ons gaan af, ons gaan op en af
Draai in die rondtestebonte, ons is so laf
Die son kom op, ons dans die sterre weg
Sing saam, dit klink vir my so reg (En toe)
(Een, twee, drie, vier)
En ons gaan op, ons gaan af, ons gaan op en af
Draai in die rondtestebonte, ons is so laf
Die son kom op, ons dans die sterre weg (Is dit)
Sing saam, dit klink vir my so reg (En toe)
En ons gaan op, ons gaan af, ons gaan op en af
Draai in die rondtestebonte, ons is so laf
Die son kom op, ons dans die sterre weg (Is dit)
Sing saam, dit klink vir my so reg (En toe)
(Kom ons party)
(Fiesta)
(Nou gaan ek)
(En toe)
The lyrics to Shine 4's song "Fiesta" call for listeners to come together and enjoy a fun night of singing and dancing. The song describes a beautiful night with shining stars and a beach setting. Listeners are urged to turn up the radio and play a lively song before it is lost. The lyrics repeat multiple times the lines "come on, give it one more chance, because we're going to sing and dance." The chorus urges listeners to dive into the sea of sound and rhythm and take hold of the moment before it passes by.
The song has a simple message that is easy to understand: let's forget our troubles and have some fun. The lyrics speak to the human desire to come together and celebrate happiness despite any struggles or problems that may exist. The upbeat tempo and catchy melody of the song make it easy to dance along to and forget the worries of the world, even if just for a little while. The song encourages listeners to embrace life and live in the moment, making it a great anthem for those seeking a bit of fun and adventure.
Line by Line Meaning
Komaan gee
Come on, give it another chance
Dit nog 'n kans
It's another chance
Want ons gaan sing
Because we're going to sing
En ons gaan dans
And we're going to dance
Die sterre blink vanaand so hoog, die strand is ons verhoog
The stars shine high tonight, the beach is our stage
Sit die radio aan dat ons kan hoor
Turn on the radio so we can hear
Sit dit nog harder
Turn it up louder
Nog harder (Ja)
Even louder (Yes)
Kom ons speel daai liedjie voor ek dit verloor
Let's play that song before I forget it
En ons gaan op, ons gaan af, ons gaan op en af
And we go up, we go down, we go up and down
Draai in die rondtestebonte, ons is so laf
Spin around like crazy, we are so silly
Die son kom op, ons dans die sterre weg
The sun rises, we dance away the stars
Sing saam, dit klink vir my so reg
Sing along, it sounds so right to me
(En toe)
(And then)
Kom ons party
Let's party
(Fiesta)
(Fiesta)
(Nou gaan ek)
(Now I'm going)
Duik in die see van klank en dans
Dive into the sea of sound and dance
Voel 'n golf van ritme deur jou lyf
Feel a wave of rhythm through your body
Kom ons fiesta (Fiesta)
Let's have a fiesta (Fiesta)
Nou siesta (Siesta)
Now a siesta (Siesta)
Gryp die oomblik aan vir dit wegdryf
Seize the moment before it slips away
En ons gaan op, ons gaan af, ons gaan op en af
And we go up, we go down, we go up and down
Draai in die rondtestebonte, ons is so laf
Spin around like crazy, we are so silly
Die son kom op, ons dans die sterre weg
The sun rises, we dance away the stars
Sing saam, dit klink vir my so reg (En toe)
Sing along, it sounds so right to me (And then)
(Een, twee, drie, vier)
(One, two, three, four)
Lyrics © O/B/O APRA AMCOS
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind