Skadu In Die Nag
Theuns Jordaan Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Kyk die wasem loop met 'n mas daarop
En die tyd gaan verby die maar toekoms stop
Voor die vensterraam lê 'n ope boek
Waarin die wind alleen na rigting soek

En die water stroom, stroom verby
Nes die kind wat droom, droom in my
En ek sit en ek staar en ek wens dat ek niemand was
Geen naam geen lewe geen verlede
Geen dag wat op my wag
Nes 'n skadu in die nag

Geen woord is waar en die taal is moeg
Selfs die waarheid onvergenoeg
Kyk die digter sleep hom moeisaam voort
want die mense dans op 'n stukkende voet

En die water stroom, stroom verby
Nes die kind wat droom, droom in my
En ek sit en ek staar en ek wens dat ek niemand was
Geen naam geen lewe geen verlede
Geen dag wat op my wag
Nes 'n skadu in die nag

Kyk die wasem loop met 'n mas daarop
En die tyd gaan verby maar die toekoms stop
Voor die vensterraam lê 'n ope boek
Waarin die wind alleen na rigting soek

En die water stroom verby
Nes die kind wat droom in my
En ek sit en ek staar en ek wens dat ek niemand was
Geen naam geen lewe geen verlede
Geen dag wat op my wag
Nes 'n skadu in die nag




'n Skadu in die nag
Nes 'n skadu in die nag

Overall Meaning

Theuns Jordaan's song Skadu In Die Nag (Shadow in the Night) is a melancholic ballad that conveys a sense of existential longing and despair. The lyrics describe an atmosphere of quiet solitude and introspection, where the singer is facing a void in their life and a sense of disconnection from the world around them. The opening lines set the scene with the imagery of mist rising and time passing by, while the future seems uncertain and unreachable. The image of an open book, with the wind blowing the pages, suggests that life's direction is out of the singer's control, and that they are lost in their own thoughts.


The chorus repeats the metaphor of water flowing by, like the singer's dreams slipping away. There is a sense of resignation and hopelessness, as they wish they were no one in particular, with no past, no future, and no expectations. The second verse adds a layer of social commentary, with the image of a limping poet, unable to keep up with a world that dances to a broken rhythm. This line suggests a criticism of modern society and its superficial values, which the singer cannot relate to. The final repetition of the chorus reinforces the theme of alienation and lack of purpose, expressed through the metaphor of a shadow lurking in the night.


Line by Line Meaning

Kyk die wasem loop met 'n mas daarop
The mist drifts by with a mask upon it


En die tyd gaan verby die maar toekoms stop
Time passes by but the future feels stagnant


Voor die vensterraam lê 'n ope boek
An open book lies before the window


Waarin die wind alleen na rigting soek
Where the wind only seeks direction


En die water stroom, stroom verby
The water flows, flows on


Nes die kind wat droom, droom in my
Like the child who dreams, dreams in me


En ek sit en ek staar en ek wens dat ek niemand was
And I sit and I stare, wishing that I was no one


Geen naam geen lewe geen verlede
No name, no life, no past


Geen dag wat op my wag
No day waiting for me


Nes 'n skadu in die nag
Like a shadow in the night


Geen woord is waar en die taal is moeg
No word is true and the language is tired


Selfs die waarheid onvergenoeg
Even the truth is unsatisfactory


Kyk die digter sleep hom moeisaam voort
Watch the poet drag himself forward laboriously


want die mense dans op 'n stukkende voet
For the people dance on a broken foot


Nes 'n skadu in die nag
Like a shadow in the night


Kyk die wasem loop met 'n mas daarop
The mist drifts by with a mask upon it


En die tyd gaan verby maar die toekoms stop
Time passes by but the future feels stagnant


Voor die vensterraam lê 'n ope boek
An open book lies before the window


Waarin die wind alleen na rigting soek
Where the wind only seeks direction


En die water stroom verby
The water flows by


Nes die kind wat droom in my
Like the child who dreams in me


En ek sit en ek staar en ek wens dat ek niemand was
And I sit and I stare, wishing that I was no one


Geen naam geen lewe geen verlede
No name, no life, no past


Geen dag wat op my wag
No day waiting for me


Nes 'n skadu in die nag
Like a shadow in the night


'n Skadu in die nag
A shadow in the night


Nes 'n skadu in die nag
Like a shadow in the night




Contributed by Claire C. Suggest a correction in the comments below.
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Rebecca Birbal


on By Jou

I am from a little island in the West Indies call Trinidad. I first heard Theun sing By jóu this year 2024 and I love it.I decided to do some research ny to find out that he has passed we have lost a great soul. May he rest in peace. My condolence to his love ones.

Christine Sanderson


on Hillbrow

Beautiful hearfelt song. I just saw on the internet that theuns father died and also his childhood home burnt down. I am deeply saddened. Can i have more recent news please and is theuns sister linda around now. I shall like to contribute towards a fund if theuns home is going to be rebuilt in his memory for all the joy this good mans singing gave us and which i still enjoy. I am in canada. See my facebook

jaco


on Beautiful In Beaufort Wes

The lyrics tell a story of a past love in Beaufort-Wes. The singer reminisces on the times they spent together, kissing in graveyards, on trains and on the backseat of a Ford Fairlane. The singer's former lover is now married and works as a computer analyst. She wrote to him recently about how unhappy she is, how she can't sleep nor smile anymore. She is struggling with her mental health, having attempted suicide the previous winter.

The lyrics capture a sense of nostalgia, regret and loss. The singer recalls his lover's beauty and the intimacy they shared, but he also recognizes the pain and heartache that came with their relationship. He remembers the sleepless nights and the longing for a love that is gone forever.

The song is a lament for a past love that can never be recovered. It speaks to the powerful emotions that arise from a relationship that has ended, and the pain of finding oneself alone.

Facts about the song:

Lekwe Leshaba


on Roeper Van My Hart

gunsteling

Reneé


on By Jou

Was by Emperors Saterdag middag, was awesome soos altyd.

Reneé


on Ek Wil Weet

Hoe, lankal praat ons, nie meer nie?Stiltes, om ons, raak te veel.Beter, sal ek nooit weer kry nie.Maar ek moet, nou sien dis verby.Net voor die storm kom.Sal ek groet en sê, ek draai nie om.Met my hart maak ek my laaste wens.Ek sien jou deur 'n gebreekte lens.En ek groet jou voor die storm kom.Voor die winde en die reën weer kom.Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam?Dis verby, net voor die storm kom.Ek loop, in donkerte rond.Woorde, steek vas in my mond.Ek wag, deur die winter van my gemoed.Ek stap deur die skemers, van my hart.Net voor die storm kom.Sal ek groet en sê, ek draai nie om.Met my hart maak ek my laaste wens.Ek sien jou deur 'n gebreekte lens.En ek groet jou voor die storm kom.Voor die winde en die reën weer kom.Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam?Dis verby, net voor die storm kom.En hartseer dra, nie 'n masker nie.Maar was so veel, wat liefde nie geleer het nie.Net voor die storm kom.Sal ek groet en sê, ek draai nie om.Met my hart maak ek my laaste wens.Ek sien jou deur 'n gebreekte lens.En ek groet jou voor die storm kom.Voor die winde en die reën weer kom.Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam?Dis verby, net voor die storm kom.Ons altwee moet aangaan, ons sal eendag verstaan.Ek groet jou voor die storm kom.

Eks sal altyd mal wees oor jou. Mal oor jou shows en stem.

Leon Fourie


on Straattroebadoere

teuns jy bly maar die koning van diep hartgevoelde afrikaans