Skipskop
Theuns Jordaan Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Pak op
Pak op
Sit jou goedjies
Op jou kop
Môre gaan ons weg
Vêr van hier weg

Skipskop, skipskop
Wanneer hou die dinge op
Swaarkry lê net voor
Die blou berge oor

Overberg se mens
Is ek gebôre
Op die plek Skipskop
Nes my pa en sy pa ook

Hier deur die duine
Loop onse spore
Hier op die beach
Hier langs die see
Is ek gedoop

Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders
Die wolke en die winde
Wat hier waai

Verkoop jou bootjie
Pak op jou goedjies
Sê maar so long Skipskop
Skipskop sê goodbye

Die linkerhand
Of die regterhand
Wat se kant lê die pad
Misverstand

'Seblief meneer
Ag sê my tog weer
Is dit die pad wat ons moet
Môre vat

'n Stukkie lê hier
En 'n stukkie lê daar
Die stukkies van my lewe
Hulle lê baie deurmekaar

So tel op, tel op
Vir Shorty en vir Pop
Gaan haal vir Apie
En hou daai kindjie dop

Maar wat ken ek anders
As die blou dam se branders
Die wolke en die winde
Wat hier waai
Verkoop jou bootjie
Pak op jou goedjies
Sê maar so long Skipskop
Skipskop sê goodbye




Ooh Skipskop
Skipskop sê goodbye

Overall Meaning

The lyrics of Theuns Jordaan's song Skipskop tell the story of leaving one's childhood home behind and embarking upon a journey into the unknown. The song begins with a call to pack up one's belongings in preparation for leaving, set to a repetitive and urgent rhythm. The chorus repeats the name of the place being left behind, Skipskop, which is said goodbye to in the final verse.


The verses paint a picture of the landscape and memories surrounding Skipskop, including the blue mountains in the distance, the overgrown beach where the singer was baptized, and the familiar winds and waves of the bloudam. The singer speaks of his ancestors who lived in Skipskop, cementing the place in his family's past. The second half of the song suggests the unease the singer has about leaving and choosing the right path, with references to confusion and miscommunication. Overall, the song is a poignant tribute to the complexity of leaving and moving on.


Line by Line Meaning

Pak op
Get ready


Pak op
Get ready


Sit jou goedjies
Pack your belongings


Op jou kop
On your head


Môre gaan ons weg
Tomorrow we will leave


Vêr van hier weg
Far away from here


Skipskop, skipskop
Skip's head, skip's head


Wanneer hou die dinge op
When will things come to an end


Swaarkry lê net voor
Hardship lies ahead


Die blou berge oor
Beyond the blue mountains


Overberg se mens
Person from Overberg


Is ek gebôre
I was born there


Op die plek Skipskop
In the place called Skipskop


Nes my pa en sy pa ook
Just like my father and his father too


Hier deur die duine
Here through the dunes


Loop onse spore
Our footsteps walk


Hier op die beach
Here on the beach


Hier langs die see
Here by the sea


Is ek gedoop
I was baptized here


Maar wat ken ek anders
But what else do I know


As die bloudam se branders
Other than the waves of the blue dam


Die wolke en die winde
The clouds and the winds


Wat hier waai
That blow here


Verkoop jou bootjie
Sell your boat


Pak op jou goedjies
Pack your belongings


Sê maar so long Skipskop
Say goodbye to Skipskop


Skipskop sê goodbye
Skipskop says goodbye


Die linkerhand
The left hand


Of die regterhand
Or the right hand


Wat se kant lê die pad
Which side does the road lay


Misverstand
Misunderstanding


'Seblief meneer
'Please sir


Ag sê my tog weer
Oh, tell me again


Is dit die pad wat ons moet
Is this the road we should take


Môre vat
Tomorrow


'n Stukkie lê hier
A piece lies here


En 'n stukkie lê daar
And a piece lies there


Die stukkies van my lewe
The pieces of my life


Hulle lê baie deurmekaar
They are scattered everywhere


So tel op, tel op
So gather up, gather up


Vir Shorty en vir Pop
For Shorty and Pop


Gaan haal vir Apie
Go and get Apie


En hou daai kindjie dop
And watch that child


Maar wat ken ek anders
But what else do I know


As die blou dam se branders
Other than the waves of the blue dam


Die wolke en die winde
The clouds and the winds


Wat hier waai
That blow here


Verkoop jou bootjie
Sell your boat


Pak op jou goedjies
Pack your belongings


Sê maar so long Skipskop
Say goodbye to Skipskop


Skipskop sê goodbye
Skipskop says goodbye


Ooh Skipskop
Oh, Skipskop


Skipskop sê goodbye
Skipskop says goodbye




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS
Written by: DAVID KRAMER

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

@janettebruwer

Theuns, jy was absoluut een uit 'n 10,000,000,000. Jou erfenis aan ons is jou pragtige stem en musiek, wat altyd sal voort
leef. Nou sing jy in die Hemelkoor. Ons gaan jou so baie mis.

@jozefpeperstraete6148

Ik heb hem pas onlangs ontdekt maar wat heb ik ontvangen: zo'n mooie woorden, muziek en stem. Wonderlijk!

@BIGMAMAUSA1

Yes… he will sing in Heaven. He’s a angel 😇

@theresiagrobler811

RIV Theuns...dankie vir al jou pragtige music. Jy bly n legende! Mis jou baie en vernaam het lied bring baie memories. Kon dié lied live sien terwyl jy soos in n paar treë van ons af gestaan en sing het. Jy het dit so pragtig gesing❤❤❤😢

@shaynejones7653

RIP Theuns, Thanks for the awesome music and beautiful words

@donaldcarr7513

Couldn't agree more. We have lost a special guy!

@SAREL1963

Skipskop het nie stop nie.So mooi.
Theuns se stem is meer as perfek.
Love you so much.

@user-ws1vx9lr2d

Ons het regtig n groot musiek ikoon verloor,ons mis jou geweldig Theuns.

@tibbiedewet6851

DIE mooiste lied ooit in Afrikaans. Dankbaar Theuns!

@elsabecloete5660

RIP Champ. Jou musiek was uniek en het alryd met die hart gepraat. Dankie daarvoor. Het ons te laat gewys hoe baie jou musiek beteken het 😥

More Comments

More Versions