Man in die maan
Wynand Strydom Lyrics

Hul sê daar's 'n man in die maan
O ek wil baie graag gaan
Met 'n hoed en 'n sluier wil ek daar gaan kuier
By daardie ou man in die maan

Aan die ander kant van my telefoon
Is die agter kant van joune
Ek wil weet wie jy is en wat jy doen?
My woorde kom te stadig
Jou weerkaasie in die glans van my hart
Ek wil weet wat jy glo
Glo jy in die sterre daar bo?

As ek agter jou staan sê ek sal verstaan
Hoekom jy dink aan die man in die maan
Die nagte is donker en baie koud
Ons almal raak oud en daar is net een man in die maan

Hul sê daar's 'n man in die maan
O ek wil baie graag gaan
Met 'n hoed en 'n sluier wil ek daar gaan kuier
By daardie ou man in die maan

Ek dink weer 'n keer aan die winter tyd
Maar dis amper die middel van somer
Onder deur al die donderweer
Reg deur Klaasvakie se drome

Steenbokkie truppel die skut skiet hom raak
Die leeu jaag die ram en die bul en die maagd
Die mure het ore en almal hoor dit daar bo

As ek agter jou staan sê ek sal verstaan
Hoekom jy dink aan die man in die maan
Die nagte is donker en baie koud
Ons almal raak oud en daar is net een man in die maan

Hul sê daar's 'n man in die maan
O ek wil baie graag gaan
Met 'n hoed en 'n sluier wil ek daar gaan kuier
By daardie ou man in die maan

Hul sê daar's 'n man in die maan (Hul sê daar's 'n man in die maan)

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found