My Lief
Wynand Strydom Lyrics

Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Sê my wat gaan dit vat?
Wat moet ‘n man nog maak voordat my lief hier in my arms lê?
Voordat my lief hier in my arms lê?

Hoor hoe klop hierdie hart
Die hart van ‘n man wat verlang totdat my lief hier in my arms lê
Totdat my lief hier in my arms lê
Totdat my lief hier in my arms lê

Ek het gewag vir jou (Ek het gewag vir jou)
My hart op ‘n rots gebou (Hart op ‘n rots gebou)
Nou kan my lief maar in my arms lê

Suiker sout of asyn
Hou jy my aan ‘n lyn voordat my lief hier in my arms lê
Voordat my lief hier in my arms lê

Gooi nog ‘n klein bietjie wyn
Verloor ek jou stem op die lyn totdat my lief hier in my arms lê

Overall Meaning

The lyrics of "My Lief" by Wynand Strydom express a man's longing and desire for his lover to be in his arms. He questions what he must do or what it will take for her to be there with him. The chorus repeats the sentiment that he has waited for her, built his heart on a solid foundation, and now she can finally be in his arms.

The verses suggest that the man is willing to endure anything, even if it means being strung along like a puppet on a string or losing touch with reality. He is willing to keep waiting and is desperate for her to be there with him, even resorting to drinking wine in hopes of hearing her voice on the other end of the phone.

Overall, the song is a passionate expression of longing for love and the lengths one is willing to go to be with the person they adore.

Line by Line Meaning

Sê my wat gaan dit vat?
Tell me what it will take?

Wat moet ‘n man nog maak voordat my lief hier in my arms lê?
What must a man still do before my love lies in my arms?

Voordat my lief hier in my arms lê?
Before my love lies in my arms?

Hoor hoe klop hierdie hart
Hear how this heart beats

Die hart van ‘n man wat verlang totdat my lief hier in my arms lê
The heart of a man longing until my love lies in my arms

Totdat my lief hier in my arms lê
Until my love lies in my arms

Ek het gewag vir jou (Ek het gewag vir jou)
I have waited for you (I have waited for you)

My hart op ‘n rots gebou (Hart op ‘n rots gebou)
My heart built on a rock (heart built on a rock)

Nou kan my lief maar in my arms lê
Now my love can lie in my arms

Suiker sout of asyn
Sugar, salt or vinegar

Hou jy my aan ‘n lyn voordat my lief hier in my arms lê
Do you keep me on a line until my love lies in my arms?

Gooi nog ‘n klein bietjie wyn
Pour a little more wine

Verloor ek jou stem op die lyn totdat my lief hier in my arms lê
I lose your voice on the line until my love lies in my arms

Nou kan my lief maar in my arms lê
Now my love can lie in my arms

Hoor hoe klop hierdie hart
Hear how this heart beats

Die hart van ‘n man wat verlang totdat my lief hier in my arms lê
The heart of a man longing until my love lies in my arms

Nou kan my lief maar in my arms lê
Now my love can lie in my arms

Nou kan my lief maar in my arms lê
Now my love can lie in my arms

Nou kan my lief maar in my arms lê
Now my love can lie in my arms

Ek het gewag vir jou (Ek het gewag vir jou)
I have waited for you (I have waited for you)

My hart op ‘n rots gebou (Hart op ‘n rots gebou)
My heart built on a rock (heart built on a rock)

Nou kan my lief maar in my arms lê
Now my love can lie in my arms

Ek het gewag vir jou (Ek het gewag vir jou)
I have waited for you (I have waited for you)

My hart op ‘n rots gebou (Hart op ‘n rots gebou)
My heart built on a rock (heart built on a rock)

Nou kan my lief maar in my arms lê
Now my love can lie in my arms

Hoor hoe klop hierdie hart
Hear how this heart beats

Die hart van ‘n man wat verlang totdat my lief hier in my arms lê
The heart of a man longing until my love lies in my arms

Totdat my lief hier in my arms lê
Until my love lies in my arms

Totdat my lief hier in my arms lê
Until my love lies in my arms

Nou kan my lief maar in my arms lê
Now my love can lie in my arms

Lyrics © O/B/O CAPASSO
Written by: _ GERHARDS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found