Van Die Aarde
Wynand Strydom Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

In die branders rond gedobber
In die nagte my bekommer oor alles
En een aand in 'n droom kom 'n engel en die engel sê vir my
Dis alles van die aarde
Glo vir my

Nou sien ek als so helder
Soos sonlig in die kelder
En al my probleme is verby
Dis alles van die aarde
Glo vir my

Die enigste skat wat jy saam kan vat
Is die skat van die liefde diep in jou hart
Die res van die goedjies hier
Is van die aarde

Jou geld en jou juwele jou motors jou kastele is niks nie
'n Traan in 'n kind se oog
'n Skatkis onder die reënboog sê my
Dis alles van die aarde
Glo vir my

Die enigste skat wat jy saam kan vat
Is die skat die liefde diep in jou hart
Die res van die goedjies hier
Is van die aarde

Nou sien ek als so helder
Soos sonlig in die kelder
En al my probleme is verby
Dis alles van die aarde
Glo vir my

En een aand in 'n droom kom 'n engel en die engel sê vir my
En een aand in 'n droom kom 'n engel en die engel sê vir my




Dis alles van die aarde
Glo vir my

Overall Meaning

The lyrics of Wynand Strydom's song "Van Die Aarde" speak to the idea that the only true treasure we have in life is the love that we carry within us. In the first verse, the singer describes feeling adrift and worried in the sea of life, but a dream visitation from an angel changes everything. The angel tells him that everything on Earth, all of the material possessions and worldly concerns, are ultimately insignificant compared to the inner love that we carry inside. This idea is extended in the second verse, where the singer emphasizes that the only treasure we can truly take with us is the love in our hearts, and that everything else is merely "of the Earth."


These lyrics challenge us to think about the true value of our possessions and the impact they have on our lives. The idea of an angelic visitation also adds a spiritual dimension to the lyrics, reinforcing the idea that there is something greater than ourselves guiding us towards the things in life that truly matter.


Line by Line Meaning

In die branders rond gedobber
Drifting around in the waves


In die nagte my bekommer oor alles
Worrying about everything at night


En een aand in 'n droom kom 'n engel en die engel sê vir my
And one night, in a dream, an angel comes to me and says


Dis alles van die aarde
It's all from the earth


Glo vir my
Believe me


Nou sien ek als so helder
Now I see everything so clearly


Soos sonlig in die kelder
Like sunlight in the cellar


En al my probleme is verby
And all my problems are gone


Die enigste skat wat jy saam kan vat
The only treasure you can take with you


Is die skat van die liefde diep in jou hart
Is the treasure of love deep in your heart


Die res van die goedjies hier
The rest of the things here


Is van die aarde
Are from the earth


Jou geld en jou juwele jou motors jou kastele is niks nie
Your money, your jewels, your cars, your castles, they are nothing


'n Traan in 'n kind se oog
A tear in a child's eye


'n Skatkis onder die reënboog sê my
A treasure chest under the rainbow tells me


En een aand in 'n droom kom 'n engel en die engel sê vir my
And one night, in a dream, an angel comes to me and says


Dis alles van die aarde
It's all from the earth


Glo vir my
Believe me




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found