Wynand Strydom, Vasgevang In My: We need your help!

  • I can comment on it

  • I know the meaning

  • I can review it

  • I can translate it

Skip to video ยป
Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Vasgevang In My
by Wynand Strydom

daar waar jy staan, daar wil ek bly
altyd gelukkig net ek en jy
sonder die vrees van al die ander
my tassies gepak oppad na ons toekoms.
en vra word gevra want nie en dis hoekom want ek het jou lief en jy het vir my.

die storms weg gevee en dinge mooi gemaak ek sien nou alles raak.
die lewe maak weer saak

want jy is jy. jy's beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my

want jy is jy. jy's beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my

daar waar jy le in stille gebed
hoor ek jou woorde hoe jy my red
in hart en flees sal ek nooit verander
ons roete nog lank maar besige paai
volg net jou voetspore in al die draai
want ek het jou lief en jy het vir my

die gate toe gegooi en alles lyk weer mooi ek sien nou alles raak.
die lewe maak weer saak

want jy is jy. jy's beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my

want jy is jy. jy's beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my

(instemental)

want jy is jy. jy's beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my

want jy is jy. jy's beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my

Contributed by Jonathan J. Suggest a correction in the comments below.
To comment on specific lyrics, highlight them

More Videos