Te Veel
Jay Lyrics

Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Wat is jou probleem, nee sê maar, sit nou met 'n groot dilemma
Al die hout is amper op gebrand, brand, ah
Gryp maar wat jy kan en bring dit, gooi dit oppie vuur en sing dit
Maak die deure toe bly binne, maak vinnig, ah
Want hier maak ons geskiedenis vanaand

Ons drink te veel, ons lag te veel, ons raas in die middel van die nag te veel
En more begin ons maar net weer van vooraf, vooraf
Ons dink te min, ons doen te veel, hey, kom ons breek nou sommer al die reëls
Vanaand raak ons nie moeg nie, want te veel is nie genoeg nie

Sit jou linkervoet na vore, met dit in ons bloed gebore
Iets wat ons nooit sal verloor nie, nie, ah
En al word dit donker buite, oral wasem teen die ruite
Kom ons drink op dom besluite, hoe lykit, ah

Te veel is nie genoeg nie

Nee, vanaand raak ons nie moeg nie, want te veel is nie genoeg nie

Overall Meaning

The lyrics to Jay's song "Te Veel" explore the theme of excessiveness and indulgence. The song talks about the singer's dilemma of having consumed too much of everything - whether it's alcohol, laughter, or noise. The opening lines indicate that the singer is facing a big dilemma and the wood is almost burnt out, suggesting that they have been partying and enjoying themselves excessively. They urge the listeners to grab whatever they can and throw it on the fire while singing along, emphasizing the reckless abandon of the moment.

The chorus highlights the recurring pattern of their behavior. They drink too much, laugh too much, and make a lot of noise in the middle of the night. However, instead of getting tired, they start all over again the next day. The lyrics suggest they think too little but do too much, breaking all the rules along the way. The repetition of the phrase "te veel is nie genoeg nie" (too much is not enough) reinforces the concept of excessive indulgence and the insatiable desire for more.

Overall, the lyrics of "Te Veel" depict a scene of hedonistic behavior where the characters are caught in a loop of overindulgence and impulsivity, seeking constant excitement and thrills without any regard for moderation or consequences.

Line by Line Meaning

Wat is jou probleem, nee sê maar, sit nou met 'n groot dilemma
Tell me, what is your problem? You're facing a major dilemma.

Al die hout is amper op gebrand, brand, ah
All the wood is almost burned up, burning, ah.

Gryp maar wat jy kan en bring dit, gooi dit oppie vuur en sing dit
Just grab whatever you can, bring it, throw it on the fire and sing it.

Maak die deure toe bly binne, maak vinnig, ah
Close the doors, stay inside, hurry, ah.

Want hier maak ons geskiedenis vanaand
Because tonight we make history.

Ons drink te veel, ons lag te veel, ons raas in die middel van die nag te veel
We drink too much, we laugh too much, we make too much noise in the middle of the night.

En more begin ons maar net weer van vooraf, vooraf
And tomorrow we just start all over again, from the beginning.

Ons dink te min, ons doen te veel, hey, kom ons breek nou sommer al die reëls
We think too little, we do too much, hey, let's just break all the rules.

Vanaand raak ons nie moeg nie, want te veel is nie genoeg nie
Tonight we don't get tired, because too much is not enough.

Sit jou linkervoet na vore, met dit in ons bloed gebore
Put your left foot forward, born with it in our blood.

Iets wat ons nooit sal verloor nie, nie, ah
Something we will never lose, no, ah.

En al word dit donker buite, oral wasem teen die ruite
And even if it gets dark outside, fogging up against the windows.

Kom ons drink op dom besluite, hoe lykit, ah
Let's drink to foolish decisions, how does that sound, ah?

Te veel is nie genoeg nie
Too much is not enough.

Nee, vanaand raak ons nie moeg nie, want te veel is nie genoeg nie
No, tonight we won't get tired, because too much is not enough.

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Miaa

on Superhero (Eden)

Its amazing

More Versions