Jy Blaas Die Vuur
Nicholis Louw Lyrics


Dit is koud in my al wat help is jy
Soos ‘n warmgolf kom en smelt jy my
Al my storms bedaar as jou hand aan my raak
Ek wil jou so graag net omvou

Jy blaas die vuur as jou lyf teen my raak
Dis warm hier daar is vensters wat kraak
Jy blaas die vuur ek wil smelt in jou mond
Ek’s teen die muur vlamme dans om ons rond
Ek wil dit nie keer ek het nie beheer
Jou asem is suurstof wat bly
Jy blaas die vuur

Daar is niks van my wat hier gaan agterbly
Daar bly nooit iets oor as ek my hart verloor
Jy sal altyd bly jy is die hart in my
Ek wil jou so graag net omvou

Jy blaas die vuur as jou lyf teen my raak
Dis warm hier daar is vensters wat kraak
Jy blaas die vuur ek wil smelt in jou mond
Ek’s teen die muur vlamme dans om ons rond

Ek wil dit nie keer ek het nie beheer
Jou asem is suurstof wat bly
Jy blaas die vuur
Jy blaas die vuur
Jy blaas die vuur

Jy blaas die vuur as jou lyf teen my raak
Dis warm hier daar is vensters wat kraak
Jy blaas die vuur ek wil smelt in jou mond
Ek’s teen die muur vlamme dans om ons rond

Ek wil dit nie keer ek het nie beheer
Jou asem is suurstof wat bly
Jy blaas die vuur

Jy blaas die vuur
Jy blaas die vuur

Dit is koud in my al wat help is jy





Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found