Alles Vir Niks
Robbie Klay Lyrics

Opkyk teen die venster dis nag
Daar’s wasem teen die ruit as jy lag
Kruisies maak seer as die vensters my keer hoe doen jy dit

Opkyk teen die venster dis nag
Ek sal nêrens gaan nie ek wag
Verskonings is soet as ek jou wil groet hoe doen jy dit

Jy sê dis alles vir niks
Ons droom maar net dis alles vir niks
Jy sê jy’s alleen maar verdwyn in die reën
Hoe doen jy dit alles vir niks

Alles vertel hoe jy dink
Almal wat opkyk is blind
Het ek nuus vir jou dit verander als gou hoe doen jy dit

Jy sê dis alles vir niks
Oe ons droom maar net dis alles vir niks
Jy sê jy’s alleen maar verdwyn in die reën
Hoe doen jy

Jy sê dis alles vir niks
Oe ons droom maar net dis alles vir niks
Jy sê jy’s alleen maar verdwyn in die reën
Hoe doen jy dit alles vir niks

Jy sê dis alles vir niks
Ons droom maar net dis alles vir niks
Jy sê jy’s alleen maar verdwyn in die reën
Hoe doen jy dit

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found