Kaddisj
Coenie De Villiers Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Sal iemand, iewers, êrens, tog 'n kaddisj aan haar opdra
As sy nie meer kan lag nie, of haar oumenshande brei nie
Sy nie meer die Sabbat met haar blinde oë berei nie

Sy was ook eenmaal jonk, dis waar en iemand in die dorp het haar
Leer liefkry, en haar soene was die voorwinter-lemoene
Uit die boorde van die berg, 'n bietjie skugter, maar reeds soet
En so is sy dan teobetrou en skielik was die kind 'n vrou
Ja, so word sy 'n ryp granaat, die donker vrug met bloedrooi saad
So gedy die adamsvy, nou wyser, maar nog soet

Seisoene kantel een vir een en skielik was sy weer alleen
Die luike bly geslote en die wingerd het sy lote
Om die silwerblaar-olyf laat rank, ja, tyd maak tog die vrugte vrank

Sal iemand, iewers, êrens tog 'n kaddisj aan haar opdra
Want die winters was te stroef en om nog langer te vertoef
Is veels te ver verby haar jeug, sy sal nie nog 'n jaargang deug nie, dus

Sal iemand, iewers, êrens tog 'n kaddisj aan haar opdra




As sy nie meer kan lag nie of haar oumenshande brei nie
As sy nie meer die Sabbat met haar blinde oë berei nie

Overall Meaning

The lyrics to Coenie De Villiers's song "Kaddisj" tell the story of an unnamed woman who is growing old and facing the end of her life. The song suggests that someone should perform the Jewish prayer known as the Kaddish for her, as she may soon no longer be able to take care of herself. The woman's life is described in three stages: her youth, when she was in love and her kisses tasted like winter lemons; her middle years, when she was mature - like a ripe pomegranate - and wise, but still sweet; and her old age, when she is alone and struggling. The song conveys a sense of melancholy and loss, as well as a reverence for the passage of time and the end of life.


At its heart, "Kaddisj" is a song about the cyclical nature of life, and the inevitability of death. The woman in the song is depicted as having lived a full life, with all of its joys and sorrows. Now, as she faces the end of her journey, she is in need of someone to perform the Kaddish prayer for her - a ritual that is traditionally used to mourn the dead - and to honor her memory. The song is a meditation on the passage of time, and the way that life is marked by change and transformation.


Line by Line Meaning

Sal iemand, iewers, êrens, tog 'n kaddisj aan haar opdra
Will someone, somewhere, please recite a Kaddish for her


As sy nie meer kan lag nie, of haar oumenshande brei nie
If she cannot laugh anymore or knit with her aging hands


Sy nie meer die Sabbat met haar blinde oë berei nie
If she can no longer prepare for the Sabbath with her blind eyes


Sy was ook eenmaal jonk, dis waar en iemand in die dorp het haar
She was once young, it's true, and someone in the town taught her


Leer liefkry, en haar soene was die voorwinter-lemoene
Taught her to love, and her kisses were as sweet as early winter lemons


Uit die boorde van die berg, 'n bietjie skugter, maar reeds soet
From the orchards on the slopes of the mountain, a little shy but already sweet


En so is sy dan teobetrou en skielik was die kind 'n vrou
And so she becomes dependable and suddenly the child was a woman


Ja, so word sy 'n ryp granaat, die donker vrug met bloedrooi saad
Yes, she becomes a ripe pomegranate, the dark fruit with blood-red seeds


So gedy die adamsvy, nou wyser, maar nog soet
Thus does the fig tree thrive, now wiser but still sweet


Seisoene kantel een vir een en skielik was sy weer alleen
Seasons pass one by one and suddenly she was alone again


Die luike bly geslote en die wingerd het sy lote
The shutters remain closed and she had to prune the vines herself


Om die silwerblaar-olyf laat rank, ja, tyd maak tog die vrugte vrank
Around the silver-leaved olive she let the vine grow, yes, time makes the fruits more tangy


Want die winters was te stroef en om nog langer te vertoef
Because the winters were too harsh and to stay any longer


Is veels te ver verby haar jeug, sy sal nie nog 'n jaargang deug nie, dus
Is far beyond her youth, she will not be of use for another vintage, so


Sal iemand, iewers, êrens tog 'n kaddisj aan haar opdra
Will someone, somewhere, please recite a Kaddish for her


As sy nie meer kan lag nie of haar oumenshande brei nie
If she cannot laugh anymore or knit with her aging hands


As sy nie meer die Sabbat met haar blinde oë berei nie
If she can no longer prepare for the Sabbath with her blind eyes




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found