Ken Jy Vir
Coenie De Villiers Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Herken jy vir Diesman
Soos ek Diesman ken?
Hy’t die noodlot gevry en sy angel bekend

Hy’s ‘n man of distinction, hy’s ‘n man van die see
Maar saans langs die vure is sy woorde verlee

My gees verskeur en uitgeloop
En opgevreet my brokkies brood
En oor my siel die lot gewerp
En steeds die leuen se lem verskerp
Sê my hoe antwoord ‘n pa dan sy kinders se vrae?

My gees verskeur en uitgeloop
En opgevreet my brokkies brood
En oor my siel die lot gewerp
En steeds die leuen se lem verskerp
Sê my hoe antwoord ‘n pa dan sy kinders se vrae?

Maar ken jy vir Saartjie
Soos ek Saartjie ken?
Sy's ‘n ma soos min wat nog snags kan bemin

Die gesig en die dreine, die besem op die pleine
Maar saans langs die vure is haar woorde verlee

My gees verskeur en uitgeloop
En opgevreet my brokkies brood
En oor my siel die lot gewerp




En steeds die leuen se lem verskerp
Sê my hoe antwoord ‘n ma dan haar kinders se vrae?

Overall Meaning

The lyrics of Coenie De Villiers's song "Ken Jy Vir" depict the struggles and emotions of two individuals, Diesman and Saartjie, as they navigate through life's hardships. Diesman is described as a man of distinction, someone who has faced fate and acknowledged its sting. He is characterized as a man of the sea, but in the evenings by the fireside, his words become empty and devoid of meaning. The singer, whose spirit is torn and shattered, questions how a father can answer his children's questions when his own spirit is in turmoil.


Similarly, Saartjie, who is also explored in the song, is presented as a mother who can still find love in the darkest of nights. Despite her weary face and the burden she carries, her words lose their essence by the fireside. The singer ponders how a mother can answer her children's questions when her own spirit is fragmented.


These lyrics paint a portrait of individuals who have experienced the harshness of life and have become disillusioned. The themes of disconnection, internal turmoil, and the struggle to find meaning and answers in the face of adversity are at the core of this song.


Line by Line Meaning

Herken jy vir Diesman
Do you recognize Diesman


Soos ek Diesman ken?
As I know Diesman?


Hy’t die noodlot gevry en sy angel bekend
He has courted fate and revealed its sting


Hy’s ‘n man of distinction, hy’s ‘n man van die see
He is a man of distinction, he is a man of the sea


Maar saans langs die vure is sy woorde verlee
But by the fireside at night, his words are lost


My gees verskeur en uitgeloop
My spirit torn and drained


En opgevreet my brokkies brood
And my bits of bread devoured


En oor my siel die lot gewerp
And fate thrown upon my soul


En steeds die leuen se lem verskerp
And still the blade of lies sharpens


Sê my hoe antwoord ‘n pa dan sy kinders se vrae?
Tell me, how does a father answer his children's questions?


Maar ken jy vir Saartjie
But do you know Saartjie


Soos ek Saartjie ken?
As I know Saartjie?


Sy's ‘n ma soos min wat nog snags kan bemin
She is a mother like few others who can still love at night


Die gesig en die dreine, die besem op die pleine
The face and the tears, the broom on the plains


Maar saans langs die vure is haar woorde verlee
But by the fireside at night, her words are lost


My gees verskeur en uitgeloop
My spirit torn and drained


En opgevreet my brokkies brood
And my bits of bread devoured


En oor my siel die lot gewerp
And fate thrown upon my soul


En steeds die leuen se lem verskerp
And still the blade of lies sharpens


Sê my hoe antwoord ‘n ma dan haar kinders se vrae?
Tell me, how does a mother answer her children's questions?




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

More Versions