Bring Hom Huistoe
Herman Holtzhausen Lyrics


We have lyrics for these tracks by Herman Holtzhausen:


Trans Karoo transkaroo bring haar huistoe laat jou yster wiele rol bring…
Trans-Karoo transkaroo bring haar huistoe laat jou yster wiele rol bring…
Transkaroo transkaroo bring haar huistoe laat jou yster wiele rol bring…


The lyrics are frequently found in the comments by searching or by filtering for lyric videos

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

@lookforitcx

So mooi. Verlang nou so na daai sorgvrye dae. As ek kon teruggaan, sou ek.

@whiteybester9160

Desember 1974. Verplaas vanaf Pretoria na Oudtshoorn. Wow. Dit was n belewenis. 19 jaar oud. Stoomtrein....sal dit nooit vergeet nie. Vanaf die Seinskool na Suidkaap kommandement. Die beste tyd van my lewe. Gaan nou aftree op Oudtshoorn. ❤❤❤

@juanita-lynnebeukes1965

Die Sanger en sy vrou is ongelooflike mense sal hull nooit vergeet in my hele lewe. Hulle het Jesus liefde vir hul gesin, medemens, kinders en hulle het ‘n ❤️ so groot hart soos die trein. Always in my heart but will never forget you. ❤️

@marthieengelbrecht5077

Tydlose, mooiste liedjie.

@aubreyvermaak609

Was my gereelde trip vir lank as Kelner.Het baie tips gemaak in die 80',s. Goeie jare net herrineringe wat oorbly.

@andreroodt8867

die was die goeie jare hoe mis ek nou my kinder tyd......

@ronnievorster6361

Ek ook lus om te huil , tyd net verby geglip

@aldenelerouxsoverytrue2814

Mooi pragtig dankie vir die mooi lied

@lee-jayjohnson3036

Laat my terug verlang na my tuis dorp. 🤗

@chiva2507

Gery as kind,en gekelner einde 63 en begin 64 voor weermag oproep.!! Baie baie trein gery. Dit was n ander lewe.!!

More Comments