Ek Wonder
Nicholis Louw Lyrics

Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Jy
Verstaan nie wat jy aan my doen nie
Verstaan nie hoe ek oor jou voel nie
Jy maak tot die dier in my wakker

Jy
Jy dink dat ek jou nie kan sien nie
Jy dink dat ek jou nog nie ken nie
Ons is dan die een en dieselfde

Daar is 'n wêreld tussen my en jou
Wat ons twee nog apart hou
Elke nag droom ek dat ek jou vashou
Maar ek is nog sonder jou
As dinge anders was was jy by my
Ek wonder elke dag

Sal jy ja sê
As ek jou wil hê
Soek jy my
Ek wonder elke dag (Ek wonder, ek wonder, ek wonder elke dag)

Sal jy ja sê (As ek jou)
As ek jou wil hê (Soek jy my)
Soek jy my
Ek wonder elke dag (Ek wonder, ek wonder, ek wonder elke dag..........)

Jy
Verstaan nie wat jy aan my doen nie
Of vertrou jy nie die gevoel nie
Jou oë verraai jou gedagtes

Jy
Jy vat elke kans wat jy kry
So vat net ‘n kans vat net aan my
Ek soek hier ek hoop dit is jy

Daar is 'n wêreld tussen my en jou
Wat ons twee nog apart hou
Elke nag droom ek dat ek jou vashou
Maar ek is nog sonder jou
As dinge anders was was jy by my
Ek wonder elke dag

Sal jy ja sê (As ek jou wil hê)
As ek jou wil hê (Soek jy my)
Soek jy my
Ek wonder elke dag (Ek wonder, ek wonder, ek wonder elke dag)

Sal jy ja sê (As ek jou wil hê)
As ek jou wil hê (Soek jy my)
Soek jy my
Ek wonder elke dag (Ek wonder, ek wonder, ek wonder elke dag)

Sal jy ja sê (As ek jou wil hê)
As ek jou wil hê (Soek jy my)
Soek jy my
Ek wonder elke dag (Ek wonder, ek wonder, ek wonder elke dag)

Sal jy ja sê (As ek jou wil hê)
As ek jou wil hê (Soek jy my)

Soek jy my
Ek wonder elke dag (Ek wonder, ek wonder, ek wonder elke dag)

Overall Meaning

In "Ek Wonder" by Nicholis Louw, the singer expresses his desire for a person who seems to be unaware of their effect on him. He wonders if the person would reciprocate his feelings if he were to express them. He feels a strong connection between them, but there is a world that still keeps them apart. The singer speaks of a feeling of being incomplete and dreaming of holding the person he longs for. The person seems to be guarded and not willing to open themselves up to the singer, but he still wonders if they would be willing to be with him.

The song speaks to the idea of unrequited love and the pain that comes with it. It is often frustrating to desire someone who appears to be oblivious to your feelings or is unwilling to reciprocate them. It is common to wonder what could be if things were different and to dream of being able to hold the person you long for. The world that the singer describes can symbolize the obstacles that stand in the way of two people being together, such as distance or personal issues. The repeated phrase "Ek wonder elke dag" (I wonder every day) emphasizes the theme of uncertainty and longing.

Line by Line Meaning

Jy Verstaan nie wat jy aan my doen nie Verstaan nie hoe ek oor jou voel nie Jy maak tot die dier in my wakker
You don't understand what you're doing to me You don't understand how I feel about you You awaken the animal in me

Jy Jy dink dat ek jou nie kan sien nie Jy dink dat ek jou nog nie ken nie Ons is dan die een en dieselfde
You think I can't see you You think I don't know you yet We are then one and the same

Daar is 'n wêreld tussen my en jou Wat ons twee nog apart hou Elke nag droom ek dat ek jou vashou Maar ek is nog sonder jou As dinge anders was was jy by my Ek wonder elke dag
There is a world between you and me That keeps us two apart Every night I dream that I'm holding you But I'm still without you If things were different, you would be with me I wonder every day

Sal jy ja sê As ek jou wil hê Soek jy my Ek wonder elke dag (Ek wonder, ek wonder, ek wonder elke dag)
Will you say yes If I want you Do you look for me I wonder every day (I wonder, I wonder, I wonder every day)

Jy Verstaan nie wat jy aan my doen nie Of vertrou jy nie die gevoel nie Jou oë verraai jou gedagtes
You don't understand what you're doing to me Or do you not trust the feeling Your eyes betray your thoughts

Jy Jy vat elke kans wat jy kry So vat net ‘n kans vat net aan my Ek soek hier ek hoop dit is jy
You take every chance you get So just take a chance, just take me I'm searching, I hope it's you

Sal jy ja sê (As ek jou wil hê) As ek jou wil hê (Soek jy my) Soek jy my Ek wonder elke dag (Ek wonder, ek wonder, ek wonder elke dag)
Will you say yes (If I want you) If I want you (Do you look for me) Do you look for me I wonder every day (I wonder, I wonder, I wonder every day)

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

elvera mabiasan

I love this music